FAMILIEBRIEF 2008/16
24 Junie 2008
Liewe Dominee BESOEK : GIDEON VAN DAM Ds Gideon van Dam van die Nuwe Protestante Kerk Nederland bied gedurende Augustusmaand 'n kursus aan. Ons nooi u vriendelik uit om hierdie besondere geleentheid by te woon. Meer inligting oor Gideon van Dam: · &n....
lees meer »
KORTNUUS 9
20 Junie 2008
Die Moderamen van die Algemene Sinode bring die volgende in verband met 'n wêreldwye biddag ter wille van Zimbabwe onder al die gemeentes se aandag. Baie groete HENRY VAN DER SCHYFF WÊRELDWYE BIDDAG VIR ZIMBABWE: SONDAG 22 JUNIE 2008 Drie internasionale ekumeniese liggame naamlik die Gerefor....
lees meer »
KORTNUUS 8
13 Junie 2008
Na afloop van die vergadering van die Moderamen van die Algemene Sinode met die Dagbesture / Moderature van al die Sinodes, is 'n verklaring uitgereik - "Die Kerk wat ons wil wees..." Lees dit gerus. HENRY VAN DER SCHYFF Die Kerk wat ons Wil wees... Roeping In ons verbintenis aan die D....
lees meer »
FAMILIENUUS (121)
10 Junie 2008
Liewe Sinode-familie Die winter het ons nou behoorlik in sy greep. Daarom hoor ons van winterskole wat aangebied word. Die vakansie is ook om die draai en oral is die Laeveld vol bespreek. GEMEENTES Goedgegun, Swaziland (goedgegun@posix.co.sz) is mos na die vorige sinodesitting deel van die Ring van Barberton.&....
lees meer »
FAMILIEBRIEF 2008/12
09 Junie 2008
GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE Liewe broer en suster NUTTIGE INLIGTING WERKNEMERBELASTING Daar het 'n persverklaring in Rapport van 18 Mei 2008, verskyn. Dit het oor die belastingjaar wat op 29 Februarie 2008 geëindig het, gehandel. Die volgende is h....
lees meer »
|