Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:
Nuus » Argief » 2008 » Mei » Bladsy 2
1 blad 2

OMSENDSKRYWE 2007/5

05 Mei 2008
20 Februarie 2007   GEMEENTES IN OOS-TRANSVAAL    Liewe broer en suster   INLIGTINGSTUKKE   Vanjaar stuur ons weer slegs die "Opgawe van Basiese Inligting" aan die gemeentes om te voltooi.   Die vrae daarin is ook verminder.  Voltooi asseblief die inligting en stuur die inligtingstuk aan ons teen ....
lees meer »


OMSENDSKRYWE 2007/6

05 Mei 2008
 16 Maart 2007   GEMEENTES IN OOS-TRANSVAAL   Liewe broer en suster   ALGEMENE SAKE   Na aanleiding van die vergadering van die Sinodale Diensraad word die volgende onder julle aandag gebring.   Sondag 6 Mei 2007 word as 'n Biddag bepaal vir lidmate en ander persone wat deur Grondhervorming geraak....
lees meer »


OMSENDSKRYWE 2007/8

05 Mei 2008
GEMEENTES IN OOS-TRANSVAAL   Liewe Sinode-familie   SAKE UIT DIE ALGEMENE SINODE   Die Moderamen van die Algemene Sinode het tydens hulle vergadering in Januarie 2007 'n aantal besluite oor aktuele sake geneem.  Dit word onder die gemeentes se aandag gebring.   Die eerste is in verband met die Minister van Landbou....
lees meer »


OMSENDSKRYWE 2007/9

05 Mei 2008
GEMEENTES IN OOS-TRANSVAAL    Liewe Broer en Suster   BIDDAG 6 MEI 2007   Julle het reeds kennis geneem dat die Sinodale Diensraad Sondag 6 Mei 2007 bepaal het as 'n biddag met die oog op die grondhervormingsproses.   Om gemeentes te help om die dag sinvol in te rig, word 'n aantal inligtingsgeleenthed....
lees meer »


OMSENDSKRYWE 2007/11

05 Mei 2008
11 Mei 2007     GEMEENTES IN OOS-TRANSVAAL   Liewe Sinode-familie   VERSKEIE SAKE   EIENDOMSBELASTING EN DIE KERK   Inligting oor die "nuwe" wet is op die volgende webblad beskikbaar:  www.dplg.gov.za.   'n Aantal van die algemene vrae en antwoord is hier in al die tale geplaas. &nb....
lees meer »


OMSENDSKRYWE 2007/12

05 Mei 2008
4 Junie 2007     PREDIKANTE IN OOS-TRANSVAAL    Liewe broer / suster   PREDIKANTE PENSIOENFONDS   Daar moet elke vier jaar 'n verteenwoordiger vir die predikante in ons Sinode gekies word.  Hy dien in die Raad van die Pensioenfonds en dra die predikante se belange op die hart.   Tans is die v....
lees meer »


OMSENDSKRYWE 2007/14

05 Mei 2008
                                                          ....
lees meer »