Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:
Nuus » Argief » 2008 » Mei
blad 1 2

KORTNUUS 7

30 Mei 2008
BEDIENING VIR GETUIENIS DIE DIENSGROEP VIR EKOLOGIE BIED ’N KONFENSIE AAN MET DIE TEMA RYKDOM IN EENVOUD     Is ons gereed vir ’n eenvoudiger lewenswyse?  Of het ons gedink ons kan net soos altyd met ons normale lewenswyse voortgaan?   Ons het wêreldwyd slegs beperkte bronne en as die balans verst....
lees meer »


FAMILIENUUS (120)

27 Mei 2008
27 Mei 2008 FAMILIENUUS (120) Liewe broer en suster Die nuus tans word oorheers deur die optrede teenoor vreemdelinge. Wat die meeste tref, is dat dit so anders is as wat die Here Jesus Christus van ons vra! ’n Aantal verklarings hieroor is op die webwerf by http://sinoos.co.za/img2/Xenofobie.doc. Dit is van ons Algemene Sinode, van die VGKSA....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2008/9

19 Mei 2008
Liewe broer en suster   PETROLPRYS   Die Taakspan Fondse van die Algemene Sinode het aandag gegee aan die drastiese verhoging van die petrolprys.  Daar is geoordeel dat die jongste inligting en riglyne aan gemeentes deurgegee word.   Daar is begrip vir gemeentes se begrotings, en daar word gepoog om billikheid teenoor ....
lees meer »


FAMILIENUUS (119)

13 Mei 2008
13 Mei 2008 FAMILIENUUS (119)Groete aan die familie in die Oostelike Sinode! Pinkstersondag is verby en nou betree ons koninkrykstyd. Gemeentes het almal baie planne om gestalte aan die Evangelie in hulle gemeenskap te gee. Sterkte daarmee. Die afgelope tyd is Zimbabwe om verskeie redes in die nuus. Lees gerus by http://sinoos.co.za/img2/Pink....
lees meer »


KORTNUUS 6

08 Mei 2008
Die volgende getuienis aan die owerheid is deur die NG Kerk (Nederduitse Gereformeerde Kerk) Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en die Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika uitgereik.   Baie groete   HENRY VAN DER SCHYFF     ’n GETUIENIS AAN DIE OWERHEID   Die Kerk glo dat owerhede die verantwoordelikh....
lees meer »


OMSENSKRYWE 2007/15

05 Mei 2008
 22 Augustus 2007   GEMEENTES IN OOS-TRANSVAAL   Liewe Broer en Suster   KONSULTASIE OOR KERKHERENIGING   Hiermee word die dokumente, wat deur die Algemene Sinode opgestel is, in die gemeentes se hand geplaas.   Die volgende dokumente word voorsien:   Brief van dr Kobus Gerber oor die proses - http:/....
lees meer »


OMSENDSKRYWE 2007/17

05 Mei 2008
GEMEENTES IN OOS-TRANSVAAL                                                   Liewe broer e....
lees meer »


OMSENDSKRYWE 2007/18

05 Mei 2008
GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE          Liewe broer en suster   VOORGESTELDE VERGOEDINGSPAKKET VIR LERAARS VIR DIE KERKLIKE BOEKJAAR VANAF 1 MAART 2008 TOT 28 FEBRUARIE 2009   Die brief van die Algemene Sinode se Taakspan Fondse, wat die aanbevelings oor die vergoedingspak....
lees meer »


OMSENDSKRYWE 2007/19

05 Mei 2008
GEMEENTES VAN DIE OOSTELIKE SINODE               Liewe broer en suster   LAASTE OMSENDBRIEF   Hierdie is die laaste omsendbrief van 2007.  Ons weet die skole het al gesluit, maar 'n paar sake word nog vir julle aandag deurgegee.   KERSWENSE   Ma....
lees meer »


OMSENDSKRYWE 2007/4

05 Mei 2008
20 Februarie 2007     AAN GEMEENTES IN OOS-TRANSVAAL    Beste broer/suster   INLIGTING OOR DIE FINANSIëLE STATE   Die finansiële state vir die boekjaar wat op 28 Februarie 2007 eindig, moet voltooi word.  Die state is in Excel-formaat opgestel en is elektronies beskikbaar.  Julle kan di....
lees meer »