Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:
Nuus » Argief » 2008 » April » Verder lees
FAMILIEBRIEF 2008/8
2008/04/21

Liewe dominee

 

MENTORKURSUS 2 JUNIE TOT 4 JUNIE 2008           

 

Predikantebediening beplan om onder leiding van Gerrie Doyer en Jan Bisschoff die Mentorkursus van 2 tot 4 Junie 2008 aan te bied.

 

Waaroor gaan die kursus?

 

'n Mentor is iemand wat 'n ander persoon begelei in 'n proses waarin aandag gegee word aan menswees in al sy fasette, veral gerig op die tuiskoms van die ander persoon in 'n beroep of ten opsigte van die uitvoering van 'n taak.

 

Stel jy belang om opgelei te word as mentor?  Dan is hierdie kursus net vir jou.

 

Datum :           2 Junie om 14:30 tot 4 Junie 2008 om 12:30

                                    Registrasie vind plaas om 14:00.  Kursus begin stiptelik om 14:30

Plek                 :           Makarios Trust by Komatipoort                    

Koste   :           R1 200 per persoon

                                    (Sluit kursusmateriaal, verblyf, etes en verversings in)

 

Slegs twaalf kursusgangers kan geakkommodeer word.

 

Voltooi asseblief aangehegte inskrywingsvorm en pos / faks dit voor 23 Mei 2008      terug aan die kantoor.

 

Vriendelike groete.

 

DR JH BISSCHOFF

 

 

INSKRYWINGSVORM

 

 MENTORSKURSUS   

            

2 - 4 JUNIE 2008               

 

MAKARIOS TRUST BY KOMATIPOORT     

 

 

 

Naam en Van :           ___________________________________________________

 

Posadres       :           ________________________________________________________

 

                                    ____________________________  Poskode  __________________

 

Kontakpersoon :       ___________________________________________________

 

Tel. Nommer  :           ___________________________________________________

 

Gemeente      :           ________________________________________________________

 

 

 

Tjeks uitgemaak aan :

 

Kampe en Konferensiefonds Oos-Transvaal.

 

Direkte inbetalings:               ABSA - Lynnwoodrif

 

Rekeningnommer:                1420 440 339

 

 

*           Meld asseblief  "Mentorskursus"  by verwysing

 

Faks depositostrokie na:  (012) 804 9462

 

 

Pos asseblief aan :   Predikantebediening                           *   Sluitingsdatum:

                                                Posbus 73657                                         23 Mei 2008

                                                Lynnwoodrif 

            0040

 

 

 

Datum van inskrywing:     ........................................................

 


Druk die nuus artikel uit Druk      Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriend