FAMILIENUUS (118)
29 April 2008
Liewe Sinode-familie Niemand het voorsien dat hierdie Familienuus gedurende die week tussen die twee langnaweke moes verskyn nie. Baie is met vakansie, boonop is Donderdag Hemelvaartdag en die begin van Pinkstertyd. 'n Heerlike opwindende tyd hier in die middel-herfs. Onthou Pinksterdag is die wêreldwye dag vir....
lees meer »
KORTNUUS 5
24 April 2008
Ons Sinode is betrokke by die gemeentetjies in die Noorde van Zimbabwe, naamlik Chinhoyi, Karoi, Kariba, Kadoma en Chequtu met ds Johan Haasbroek. Daarom ondersteun ons die optrede en verklaring van drr Braam Hanekom en Allan Boesak. HENRY VAN DER SCHYFF DRINGENDE mediaverklaring oor zimbabwe Die moderators ....
lees meer »
KORTNUUS 4
23 April 2008
'n Helder stem vir 'n nuwe tyd: 'n Oggend met Albert Nolan Die boek Jesus Today: A Spirituality of Radical Freedom tref 18 maande gelede die mark met 'n vars helderheid. Hoekom het niemand nog dit voorheen so eenvoudig gesê nie? Kom gesels 'n oggend saam met Albert oor 'n spiritualiteit vir die nuwe m....
lees meer »
FAMILIEBRIEF 2008/8
21 April 2008
Liewe dominee MENTORKURSUS 2 JUNIE TOT 4 JUNIE 2008 Predikantebediening beplan om onder leiding van Gerrie Doyer en Jan Bisschoff die Mentorkursus van 2 tot 4 Junie 2008 aan te bied. Waaroor gaan die kursus? 'n Mentor is iemand wat 'n ander persoon ....
lees meer »
FAMILIEBRIEF 2008/7
21 April 2008
PREDIKANTEKONFERENSIE Die predikantekonferensie vind vanjaar in die Wildtuin by Orpenhek plaas, waar plek in Maroela en Tamboti bespreek is. Ons versoek kerkrade om dit asseblief vir leraarspare moontlik te maak om dit by te woon. Datum: Maandag 1 September....
lees meer »
FAMILIENUUS (117)
15 April 2008
Liewe Sinode-familie Die tweede kwartaal het aangebreek en ons is op pad na Pinkstertyd. Die Here Jesus Christus het oor die Heilige Gees gesê: Hy sal vir julle 'n ander voorspraak stuur om vir ewig by julle te wees, naamlik die Gees van die waarheid. (Johannes 14:16). Mag elkeen ervaar dat ons nie alleen is nie.GEMEENTESBro....
lees meer »
KORTNUUS 3
11 April 2008
SONDAG 11 MEI 2008 - BIDDAG Die Sinodale Diensraad het versoek dat gemeentes oorweeg om hierdie dag ook as 'n biddag in te rig, ter wille van almal wat deur die proses van grondeise geraak word. Daar is vele fasette aan die saak van grondeise, maar die sinodesitting het juis verlede jaar bevestig dat dit die Kerk....
lees meer »
|