Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:
Nuus » Argief » 2008 » Februarie

FAMILIENUUS (115)

26 Februarie 2008
 Liewe Sinode-familie Familienuus verskyn hierdie keer gedurende die week met die ekstra dag.  Mag die ekstra dag vol vreugde wees.  Openbaring 10 vers 1 vertel van die engel met ’n wolk om hom en ’n reënboog bokant sy kop. Beleef telkens dat ons onder die reënboog van die Here se genade lewe.  ....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2008/6

24 Februarie 2008
24 April 2008 GEMEENTES VAN DIE OOSTELIKE SINODE Liewe broer en suster TWEEDE KWARTAAL Hierdie is die eerste Familiebrief van die tweede kwartaal. Die Familiebrief is ook bekend as 'n omsendbrief, wat aan al die gemeentes gestuur word. Die Familiebrief is deel van die omvattende wyse waarop inligting aan gemeentes gegee word. ....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2008/5

20 Februarie 2008
GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE   Liewe broer en suster INLIGTING VAN GEMEENTES GEVRA Vanjaar word weer die minimum inligting van gemeentes gevra. OPGAWE VAN BASIESE INLIGTING Met hierdie opgawe word statistiek van gemeentes gevra, sodat uiteindelik tendense bepaal kan word. Voltooi asseblief die inligting en stuur die inligting....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2008/3

20 Februarie 2008
        GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE   Liewe broer en suster   HOOPDRAERS IN VERANDERENDE TYE   Die Sinodale Diensraad het besluit om die DVD aan elke gemeente te stuur.  Dit is 'n bespreking van die gebeure in Suid-Afrika.  Na aanleiding van die krag-situasie is ge....
lees meer »


FAMILIENUUS (114)

15 Februarie 2008
Op versoek van die Moderamen van die Algemene Sinode word die verklaring aan elke gemeente deurgegee.   Geniet die naweek se eredienste.   Henry van der Schyff Uitvoerende Amptenaar uitamp@sinoos.co.za   14 Februarie 2008 VERKLARING VAN DIE MODERAMEN VAN DIE ALGEMENE SINODE VIR AANDAG VAN LIDMATE VAN DIE NG KERK....
lees meer »


FAMILIENUUS (113)

12 Februarie 2008
Groete uit die Sinode huis!   Die eerste kwartaal is goed aan die gang en die geleentheid om ’n reënboog oor die Bosveld te sien, word al minder.  Openbaring 4 vers 3 vertel steeds:  Om die troon was daar ’n reënboog met die glans van smarag.   GEMEENTES   Lyttelton-Noord (lyttnrd@mweb.co.za)....
lees meer »


FAMILIENUUS (112)

08 Februarie 2008
Hierdie is ’n spesiale uitgawe van Familienuus.  Ons herinner graag die kerkkantoorpersoneel aan die geleenthede wat Ondersteuningsdienste vir julle reël.   In die Familiebrief (Omsendbrief) van 21 Januarie 2008 is dit soos volg berig:   KERKKANTOORPERSONEEL ’n Geleentheid wat jy nie kan misloop nie! &....
lees meer »