FAMILIENUUS (111)
29 Januarie 2008
Liewe Sinode-familieGroete uit die Sinode huis waar ons ook gebuk gaan onder "Eiskom" se streke. Wie sou ooit kon dink dat ons so kragteloos kon word.Dit reën tans minder - so ook is die geleentheid minder om 'n reënboog na 'n Transvaalse donderstorm te sien...Esegiël 1 vers 28 vertel dat die glans van die magtige verskynin....
lees meer »
FAMILIEBRIEF 2008/2
21 Januarie 2008
GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE Liewe broer en suster JAAR 2008 Baie voorspoed vir die nuwe jaar! Mag julle saam met ons in die Sinode huis hierdie jaar lewe onder die reënboog van die Here se veelkleurige genade. Benut ons huidige wyses van kommunikasie. O....
lees meer »
FAMILIENUUS (110)
15 Januarie 2008
Liewe Sinode-familie Somerkersfees is verby. Die nuwe jaar - wat ’n skrikkeljaar is - het met baie reën begin. Het julle ook die reënboog tussen die wolke gesien? Leef bewustelik gedurende 2008 onder die reënboog van die Here se veelkleurige genade! Onthou hoe die Here Homself aan die&nbs....
lees meer »
|