Oostelike Sinode
Nuutste Nuus
FAMILIENUUS 159
2010/03/09
Ons is aan die begin van herfs en midde in Lydenstyd – hiermee nuus uit die Sinode-familie. GEMEENTES Marble Hall (ngkmhall@lantic.net) bevestig op 14 Maart vir Albert Venter as leraar. Hy was die afgelope tyd daar werksaam as pastorale hulp. Pretoria-Faerie Glen (kerkkantoor@ngfaerieglen.org.za) het....
lees meer »
KORTNUUS 42
2010/03/05
Graag gee ons die vordering aan almal deur, wat met die Departement van Binnelandse Sake in verband met die chaos oor die proses van huweliksbevestiging, gemaak is. Baie groete HENRY VAN DER SCHYFF UITVOERENDE AMPTENAAR NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK PARLEMENTÊRE LESSENAAR 4 Maart 2010 Geagte kolle....
lees meer »
KORTNUUS 41
2010/02/26
KORTNUUS 41 Die Algemene Sinode het 'n persvrystelling oor pornografie in die openbare media uitgereik. Die volledige inhoud word vir julle gebruik aangeheg. Baie groete HENRY VAN DER SCHYFF UITVOERENDE AMPTENAAR
lees meer »
FAMILIENUUS 158
2010/02/23
23 Februarie 2010 FAMILIENUUS 158 Hierdie week fokus Woordwyser op die laaste hoofstukke van Johannes. Dit vertel van Jesus se opstanding en die verskillende getuies daarvan. Saam met Tomas kan ons sê: My Here en my God! GEMEENTES Marble Hall (ngkmhall@lantic.net) het Albert Venter as predi....
lees meer »
FAMILIEBRIEF 2010/4
2010/02/23
22 Februarie 2010 Liewe Dominee PREDIKANTEKONFERENSIE Die predikantekonferensie vind vanjaar in die Wildtuin by Letaba Ruskamp plaas. Ons versoek kerkrade om dit asseblief vir leraarspare moontlik te maak om dit by te woon. Datum: Maandag 31 Mei tot Do....
lees meer »
Groepe
Argief
Gaan by Argief

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

