Oostelike Sinode
Nooitgedacht
NOOITGEDACHT GEMEENTE IS BETROKKE BY:
BUITELAND
Suid-Oos Asië: Filippyne
EIE OMGEWING
Oostelike Sinode
PLAASBEDIENING: Erediens bywoon en katkisasie
KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTE
Posbus 352, Bronkhorstspruit 1020
083 478 0854
DIENSGETUIENIS
VIGS: KwaMhlanga vigsprojek
ORGANISASIES, INSTANSIES EN NETWERKE
EE III: Prediking, Bybelskool en selgroep bediening
SENDELINGE EN SENDINGWERKERS
KAWAMHLANGA VIGSPROJEK: Hannes Pieters
Suid-Oos Asië
Filippyne - Vercuil, Christo

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

