Oostelike Sinode
TOEKENNINGSLYS 2011 / 2012
2011/03/02
TOEKENNINGSLYS 2011 / 2012
Die bedrag wat die Sinodale Diensraad vir 2011 / 2012 goedgekeur het, is 1,61% minder as die vorige jaar.
Omdat die sinodale bydraes volgens gemeentes se inkomste bereken word, bepaal hierdie inkomste elke gemeente se bydrae. Hierdie vermindering in die toekennings kan veroorsaak dat die persentasie kan daal waarvolgens die sinodale bydraes bereken word. Die persentasie is reeds net 4,7% van die vorige jaar se lopende inkomste.
Druk
Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriend

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

