Oostelike Sinode
SINODESITTING 2012
2011/03/02
SINODESITTING 2012
Die Sinodale Diensraad het die tema vir die sitting voorlopig soos volg in die vooruitsig gestel: Van oorlewing na impak!
Hierdie tema fokus daarop dat gemeentes draai om missionêre gemeentes te wees en nie alles doen om net te oorleef nie. Selfs die lidmatetal wat daal, kan omgedraai word. Gemeentes kan weer die Kerk van Handelinge 2 wees en die dorp verander.
Ander fokuspunte vir die sitting is:
Verkiesing van die nuwe Sinodale Diensraad.
Terugvoer en evaluering van die huidige projekte.
Terugvoer oor sake van die Algemene Sinode.
Die proses om sake te identifiseer wat vir die volgende termyn aandag behoort te geniet.
Druk
Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriend

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

