Oostelike Sinode
SINODALE BYDRAES 2011/2012
2011/09/02
Die sinodale bydraes vir 2011/2012 is vasgestel as 4,3% van die totale lopende inkomste van 2010/2011. Die vorige jaar was die persentasie 4,7%. Dit is veroorsaak deur 'n vermindering in die Sinode se toekennings en die gemeentes se inkomste wat effens gegroei het. Totale lopende inkomste sluit nie spesiale insamelings of kapitaal inkomste in nie.
Druk
Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriend

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

