Oostelike Sinode
SINODALE BYDRAE 2010/2011
2010/09/08
Die sinodale bydrae vir 2010/2011 kon vasgestel word, nadat al die gemeentes se finansiële state verwerk is. Die persentasie is steeds 4,7%. Dit word bereken op 2009/2010 se totale lopende inkomste van die gemeentes. Dit is die inkomste nadat inkomste vir onder andere spesiale insamelings, bouprojekte en skulddelging afgetrek is.
Druk
Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriend

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

