Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

KORTNUUS 87
2012/01/09

9 Januarie 2012

 

KORTNUUS 87

 

Welkom terug na die vakansie!

 

Hierby aangeheg is 'n uitnodiging na die teologiese dag van die VGKSA Noordelike Kuratorium.

 

Baie groete

 

HENRY VAN DER SCHYFF

UITVOERENDE AMPTENAAR

 

Die teologiese dag van die Noordelike Teologiese skool van die VGKSA vind op 16 Januarie 2012 plaas.  Hulle nooi predikante, teologiese studente en lidmate van die VGKSA en die NG Kerk na ’n konferensie oor:

 

Discovering Belhar together / Hoe ontdek ons Belhar saam?

 

Die sprekers is dr Johann Ernst - Aktuarius, NG Kerk Algemene Sinode en prof Dirkie J. Smit - Fakulteit Teologie, Universiteit van Stellenbosch.

 

Die konferensie vind op Maandag 16 Januarie 2012 vanaf 09:00 tot 15:00 plaas.  Registrasie geskied vanaf 08:30 tot 09:00.  Die koste is R50,00 per persoon wat tee, middagete en dokumente insluit.

 

Dit vind plaas by die NG Kerk Pretoria-Oos, Kirkness-straat 467, Clydesdale (oorkant Loftus Versfeld).

 

Navrae aan: Northern Theological Seminary, nts.seminary@telkomsa.net

012 343 4114 (soggens) of 082 297 9216

 

 


Druk die nuus artikel uit Druk      Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriendStuur hierdie nuusartikel na 'n vriend