Oostelike Sinode
KORTNUUS 79
2011/09/29
28 September 2011
KORTNUUS 79
Sarel Visser van Moreletapark (sarel.visser@moreleta.co.za) se vrou Estelle is vanoggend om 06:00 oorlede. Dit blyk volgens die geneesheer dat die oorsaak beroerte was.
Ons bid vir hom en sy twee kinders!
Die begrafnisdiens vind Vrydag 30 September om 14:00 by die gemeensentrum plaas.
Baie groete
HENRY VAN DER SCHYFF
UITVOERENDE AMPTENAAR
Druk
Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriend

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

