Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

KORTNUUS 69
2011/03/24

24 Maart 2011

 

KORTNUUS 69

 

Die jongste inligting wat per landpos na gemeentes gestuur is (Familiebrief 2011/4), vertel van die Finansiële state 2010/2011 en veral die Sinodale bydraes vir 2011/2012.  Daar is ook inligting in verband met die Mosambiek werkgroep se byeenkoms, die Ekologiekonferensie en die Rol van die gemeente in die stryd teen misdaad.

 

Verlede week is inligting aan die vroue gestuur oor die Herfskonferensie.

 

Geniet die inligting.

 

Baie groete

 

HENRY VAN DER SCHYFF

UITVOERENDE AMPTENAAR


Druk die nuus artikel uit Druk      Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriendStuur hierdie nuusartikel na 'n vriend