Oostelike Sinode
KORTNUUS 50
2010/07/13
12 Julie 2010
KORTNUUS 50
Inza Meiring, vrou van prof Piet Meiring en moeder van Arno Meiring van Skuilkrans, is vandag ongeveer 13:30 na bloeding op die brein oorlede. Die gedenkdiens vind Woensdag (14 Julie) om 14:00 by Skuilkrans plaas.
Ons harte gaan na hulle uit en ons bid vir bystand.
Baie groete
HENRY VAN DER SCHYFF
UITVOERENDE AMPTENAAR
Druk
Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriend

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

