Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

KORTNUUS 48
2010/05/20

20 Mei 2010

 

KORTNUUS 48

Terwyl ons gereedmaak om Sondag Pinkster te vier, 'n laaste herinnering aan die konferensie wat op Maandag net na Pinkster aangebied word.  Dit is mos die konferensie oor Trou of Saambly op 24 Mei 2010 om 19:00 by die Choose Life Kerk in Rubensteinweg 589 (Moreletapark se vorige kerkgebou).

Met die konferensie word saamgedink oor Christene se verstaan van die huwelik.

Almal welkom, dit word gratis aangebied.

 

Baie groete

 

HENRY VAN DER SCHYFF

UITVOERENDE AMPTENAAR

 


Druk die nuus artikel uit Druk      Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriendStuur hierdie nuusartikel na 'n vriend