Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

KORTNUUS 45
2010/05/04

4 Mei 2010

 

KORTNUUS 45

Ons herinner almal aan die konferensie wat deur die Sinodale Diensraad oor Trou of Saambly? aangebied word.  Dit is op 24 Mei 2010 om 19:00 by die Choose Life Kerk in Rubensteinrylaan 589.  (Moreletapark se vorige kerkgebou).

Die volgende persone neem deel:

o       James Kirkpatrick (Teoloog):  ’n Bybelse perspektief en waarom die saak tans so aktueel is.

o       Heinz Schrader (Capital City Church International):  ’n Perspektief oor saambly as sonde in die lig van die Bybel.

o       Hein Kruger (Kruger Internasionaal):  Die moontlike finansiële en regsimplikasies rakende die onderwerp.

o       Zingisa Mkuma (Redakteur Pretoria News):  ‘Perspectives from my own cultural background.’

o       Ilse Burden (Maatskaplike werker):  ’n Maatskaplike perspektief vanuit die praktyk.

o       Donnalee Roberts (Annelie van 7de Laan):  My perpektief oor die huwelik en saamwoon voor die tyd.

o       Neels Jackson (Joernalis van Beeld):  Vat alles saam wat hy by die verskillende sprekers gehoor het.

o       Dirkie van der Spuy (predikant van Moreletapark):  Afsluiting

'n Brosjure is hier beskikbaar.  (Dit is 432 KB groot).

Baie groete

 

HENRY VAN DER SCHYFF

UITVOERENDE AMPTENAAR


Druk die nuus artikel uit Druk      Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriendStuur hierdie nuusartikel na 'n vriend