Skip to content | Skip to navigation

KORTNUUS 38
2010/01/19

19 Januarie 2010

 

KORTNUUS 38

Ferdie Clasen skryf dat Excelsus se eerste kursusreeks vir predikante gedurende Maart plaasvind.  Hierby aangeheg is die lys van die kursusse.  Die tyd vir inskrywings is min.  Die inskrywingsvorm is hier beskikbaar.

 

Baie groete

HENRY VAN DER SCHYFF

UITVOERENDE AMPTENAAR


Druk die nuus artikel uit Druk      Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriendStuur hierdie nuusartikel na 'n vriend