Skip to content | Skip to navigation

KORTNUUS 37
2010/01/13

13 Januarie 2010

 

KORTNUUS 37

Frans Conradie (franscon@lantic.net) van Roossenekal se vrou Tersia is Sondag 10 Januarie oorlede.  Die herinneringsdiens is Vrydag 15 Januarie om 11:00 by Laersdrif.

Elarduspark (data@ngelarduspark.org.za) bevestig vir Danie Vermaak Sondag 17 Januarie om 17:00 by die tienerdiens.

Gemeentes word weereens genooi om aktuele sake, wat op die tafel van die Sinode hoort, aan ons voor 20 Januarie deur te stuur.

 

Baie groete

HENRY VAN DER SCHYFF

UITVOERENDE AMPTENAAR


Druk die nuus artikel uit Druk      Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriendStuur hierdie nuusartikel na 'n vriend