Oostelike Sinode
KORTNUUS 33
2009/10/19
19 Oktober 2009
KORTNUUS 33
Roelf van Niekerk van Piet Retief (reikop@telkomsa.net) se vrou Henna is Saterdagoggend om 01:40 oorlede.
Die dankdiens vind Dinsdag 20 Oktober 2009 om 12:00 op Piet Retief plaas.
Ons dink aan hulle in hierdie dae.
Baie groete
HENRY VAN DER SCHYFF
Druk
Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriend

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

