Oostelike Sinode
KORTNUUS 31
2009/09/17
17 September 2009
KORTNUUS 31
Aandag alle predikante in Pretoria!!
Op 23 September 2009 word die Tshwane Raad van Kerke as 'n ekumeniese raad gestig. Dit vind plaas by die NG Kerk Riviera vanaf 17:00 tot 19:00. Lees meer inligting hieroor.
Reageer asseblief op die uitnodiging.
Baie groete
HENRY VAN DER SCHYFF
Druk
Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriend

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

