Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

KORTNUUS 23
2009/02/20

Onthou die kursusse wat ter wille van voortgesette bedieningsontwikkeling aangebied word.

Ferdie Clasen skryf:  Die eerste kursusse waarvoor leraar VBO punte kan verdien, word 16 tot 18 Maart 2009 in Potchefstroom, Pretoria, Nelspruit en Johannesburg aangebied.  Die volledige kursus program is hier beskikbaar.

'n Inskrywingsvorm is hier beskikbaar.  Vir navrae kontak Ferdie Clasen by 012 809-0107 of 082 379 2455 of vbo@excelsus.org.za.

 

Baie groete

 

HENRY VAN DER SCHYFF


Druk die nuus artikel uit Druk      Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriendStuur hierdie nuusartikel na 'n vriend