Oostelike Sinode
KORTNUUS 22
2009/02/13
Ons stuur graag die dringende boodskap van EXCELSUS.
Baie groete
HENRY VAN DER SCHYFF
'N DRINGENDE BOODSKAP VANAF EXCELSUS!!!
Excelsus (Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) aan die Universiteit Pretoria is verantwoordelik vir die ontwikkeling en aanbieding van VBO-kursusse in die noordelike deel van ons land. Die eerste gestruktureerde kursusse waarvoor leraars VBO punte kan ontvang, word reeds op 16, 17 en 18 Maart 2009 aangebied in Potchefstroom, Pretoria, Johannesburg en Nelspruit. Die volledige program word hierby aangeheg. 'n Inskrywingsvorm sal binnekort versprei word.
Intussen is jy welkom om my te kontak vir meer besonderhede of om solank jou plek te bespreek.
Groetnis
Dr Ferdie Clasen, Excelsus, tel (012) 809-0107, e-pos vbo@excelsus.org.za
Druk
Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriend

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

