Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

KORTNUUS 21
2009/02/06

Daar is van die Argief inligting ontvang oor die vordering wat met die sentralisering van registers gemaak word.  Die inwerkingstelling is verskuif na November 2009 en 'n volledige handleiding word gedurende Maart 2009 aan gemeentes voorsien.  Die inligting wat gemeentes steeds moet bekom en die voorlopige tariewe kan hier gelees word.

 

Baie groete

 

HENRY VAN DER SCHYFF

 


Druk die nuus artikel uit Druk      Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriendStuur hierdie nuusartikel na 'n vriend