Oostelike Sinode
KORTNUUS 2
2008/03/20
Die Moderamen van die Algemene Sinode het gemeentes se terugvoer na aanleiding van die konsultasie oor kerkhereniging hanteer.
Hierby aangeheg is die brief aan lidmate en gemeentes, wat die Moderamen se samevatting en terugvoering oor die inligting verskaf.
Kobus Gerber vra dat elke dominee en gemeente dit so gou as moontlik en so wyd as moontlik besikbaar stel.
Henry van der Schyff
Druk
Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriend

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

