Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

KORTNUUS 17
2008/10/21

Die gesprek oor Teologiese opleiding vind op 28 Oktober 2008 by die Willem Prinsloo Landboumuseum plaas.

Indien jy nog nie laat weet het nie, antwoord sommer dadelik, sodat ons die getalle kan finaliseer.

Vanaf Pretoria is die pad daarheen soos volg:  Neem die N4, duskant die eerste tolhek draai jy links op die R515 Rayton/Cullinan pad.  Draai links na die noorde kant van die N4.  By die vier-rigtingstop draai jy regs met die "ou pad" na Bronkhorstspruit.  Ongeveer 'n kilometer verder is die ingang aan die linkerkant.

Vanaf Witbank draai jy links van die N4 af net na die laaste tolhek voor Pretoria.  Draai by die T-aansluiting regs en ry bo-oor die snelweg tot by die vierrigting stop.  Draai daar regs met die "ou pad" na Bronkhorstspruit.  Ongeveer 'n kilometer verder is die ingang aan die linkerkant.

 

Baie groete

HENRY VAN DER SCHYFF


Druk die nuus artikel uit Druk      Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriendStuur hierdie nuusartikel na 'n vriend