Skip to content | Skip to navigation

KORTNUUS 15
2008/10/13

Gemeentes word herinner aan die inligtingsgeleentheid oor die sentralisering van gemeentes se registers.  Dit vind op Maandag 20 Oktober 2008 om 10:00 by Valleisig in Pretoria plaas.  Dr Johan Froneman sal self teenwoordig wees.

 

Laat weet asseblief of iemand uit julle gemeente die geleentheid kan bywoon.

Corrie by getuie@sinoos.co.za of (012) 804 9543.

 

Baie groete

HENRY VAN DER SCHYFF


Druk die nuus artikel uit Druk      Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriendStuur hierdie nuusartikel na 'n vriend