Oostelike Sinode
KORTNUUS 14
2008/09/26
Tydens die Voetsool sinodesittings word by Bybelgedeeltes uit Galasiërs aangesluit.
Gemeentelede wat die Voetsool sinodesittings bywoon, word gevra om Galasiërs voor die geleentheid deur te lees.
Sien julle daar!
HENRY VAN DER SCHYFF
Druk
Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriend

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

