Skip to content | Skip to navigation

KORTNUUS 13
2008/09/19

Aandag alle predikante!

 

Teken asseblief 28 Oktober 2008 aan.  Op hierdie dag reël die Sinodale Diensraad 'n gesprek oor die uitdagings van teologiese opleiding.  Hierdie saak raak elke predikant.  Dit handel oor die opleiding van studente en die voortgesette bedieningsontwikkeling van elke persoon met bevoegdheid.

 

Hierdie belangrike gesprek raak jou!  Jy mag dit nie mis nie!  Meer besonderhede volg binnekort.

 

Baie groete

 

HENRY VAN DER SCHYFF


Druk die nuus artikel uit Druk      Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriendStuur hierdie nuusartikel na 'n vriend