Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

KORTNUUS 12
2008/09/05

Die reëlings vorder fluks in verband met die Voetsool sinodesittings.  Tydens die geleenthede val die fokus op die sake wat tans op die harte van die gemeentes is.

 

Laat die Kerkrade dit asseblief spesifiek tydens die vergaderinge hanteer, sodat die gemeentes se verteenwoordigers kan kom sê wat in die gemeentes gebeur.

 

Sien julle daar.

 

Baie groete

 

HENRY VAN DER SCHYFF


Druk die nuus artikel uit Druk      Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriendStuur hierdie nuusartikel na 'n vriend