Skip to content | Skip to navigation

FAMILIENUUS 153
2009/11/17

13 Januarie 2004

 

Liewe Sinode-familie
Hiermee die tweede laaste Familienuus van die feesjaar.
FEESJAAR - SINODE 30 JAAR
Ons het reeds na die verhaal van elke familiesaamwees (sinodesititngs) geluister.  Moontlik die groot uitgangspunt van die Sinode is om ter wille van die gemeentes te funksioneer.  Heel prakties word dit gedoen deur soveel as moontlik fondse in gemeentes beskikbaar te hê.  Terloops, vanjaar is dit vyf-en-twintig jaar dat die Sinode met 'n inkomste gedrewe begroting werk, of soos ons graag sê toekennings vir werksaamhede maak.
GEMEENTES
Komatipoort (ngkomati@mweb.co.za) bevestig op 22 November vir prop Philip Garbers as vaste termyn leraar.
Geluk aan die gemeentes wat verjaar:  Tzaneen 63 (16/11), Merlindale 60 (16/11), Gravelotte 58 (17/11), Doornkloof 36 (18/11), Kragveld 30 (22/11), Alkmaar 52 (23/11), Middelburg-Suid 58 (24/11).
PREDIKANTE
Izak Liebenberg (ilieb@absamail.co.za) van Meyerspark het 'n hartomleidingsoperasie ondergaan.  Hy sterk goed aan.
Predikante se aandag word gevestig op die jongste voorskrifte vir huweliksbevestigers.  Onthou julle aanstelling magtig julle nie om dieselfde geslag verbintenisse te hanteer nie.  Dit word deur 'n ander wet gereël.  Die bepalings van die wet oor die plek waar 'n huwelik bestig moet word, is steeds onveranderd.
ALGEMENE SINODE
Die Christelike Lektuurfonds het pamflette gratis beskikbaar.  Stuur 'n e-pos aan amanda@clf.co.za hiervoor.
ANDER INLIGTING
Op Vrydag 27 November word die volgende byeenkoms by Suidoos-Pretoria aangebied:  The Missionary Task of the Church.  Sprekers is prof Jostein Adna (Noorweë), Nelus Niemandt, Reggie Nel en Gideon van der Watt.  Vir bespreking en meer inligting kontak elize.henning@up.ac.za
VERJAARSDAE
Geluk aan almal wat die res van die maand verjaar. 
16 November - Gerhard Oberholzer (Uitgestuurde - Doornkloof) epos: gersann@bigpond.com
17 November - Peet Boshoff (Witbank) epos: boshoffphb@telkomsa.net
19 November - Eugen Krüger (Past Hulp - Skuilkrans) epos:  012-807 5495
19 November – Julian Müller (Dosent UP) epos: julian.muller@up.ac.za
22 November - Johan Koen (Burgersfort) epos: koenj@intekom.co.za
25 November - Chris Bester (Ligkruis) epos: christkids@vodamail.co.za
27 November - Willie Pietersen (Tygerpoort (Pretoria)) epos: williepietersen@gmail.com
Henry van der Schyff
Uitvoerende Amptenaar

Druk die nuus artikel uit Druk      Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriendStuur hierdie nuusartikel na 'n vriend