Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

FAMILIEBRIEF 2010/4
2010/02/23

22 Februarie 2010

Liewe Dominee

PREDIKANTEKONFERENSIE

Die predikantekonferensie vind vanjaar in die Wildtuin by Letaba Ruskamp plaas. Ons versoek kerkrade om dit asseblief vir leraarspare moontlik te maak om dit by te woon.

Datum:           Maandag 31 Mei tot Donderdag 3 Junie 2010

Tema:            PREDIKANTWEES MET INTEGRITEIT EN VRYMOEDIGHEID

                       Wat preek Hebreërs vir predikante?

Spreker:        Dr Andries Cilliers

Verblyf:          Rondawels by Letaba is beskikbaar. Die rondawels is toegerus met 'n lugversorger, yskas, opwasgeriewe, 'n stoof, eetgerei en badkamergeriewe.  Sekere van die rondawels maak egter gebruik van 'n gesamentlike kombuis en badkamer.  Beddegoed en handdoeke word voorsien.  Geen addisionele persone word toegelaat nie.  Op die aangehegte inskrywingsvorms sal al die inligting vermeld word.    

In Permanente safaritente met twee of vier opgemaakte beddens en handdoeke.  Elke tent is toegerus met 'n waaier en yskassie.  Eetgerei en alle ander toerusting wat benodig word, moet asseblief saamgebring word. 

                      Kampeerplek in jou eie tent of woonwa.

Koste:          Rondawels.   Hier wissel die prys vanaf R395-00 tot R990-00 per persoon vir die drie nagte saam.  Geen addisionele persone word toegelaat nie. 

 Die 2 bed permanente safaritente kos R510-00 per persoon vir die drie nagte saam.  4 Bed permanente safaritente kos R555-00 per persoon vir die drie nagte.  Kinders betaal soos volg:  2 - 11 jaar:  R144-00 vir die drie nagte saam.

                      Kampeerplekke  met krag is R455-00 per staanplek vir die eerste twee persone vir die drie nagte saam.  Elke bykomende persoon betaal R144-00 vir die drie nagte saam.  Bykomende kinders (2 - 11 jaar) betaal R72-00 vir die drie nagte saam.

                      Kampeerplek sonder krag is R455-00 per staanplek vir die eerste twee persone vir die drie nagte saam.  Elke bykomende persoon betaal R144-00 vir die drie nagte saam.  Bykomende kinders (2 - 11 jaar) betaal R72-00 vir die drie nagte saam.

Die bedrae sluit akkommodasie vir drie nagte, uitgawes aan die spreker, huur van die ouditorium en slaai, pap en sous vir die bring-en-braai in.

Let asseblief daarop dat 'n dagtarief van R40-00 per persoon per dag betaalbaar is.  U is self verantwoordelik vir die dagtarief.  Hierdie bedrag is by die hek betaalbaar.            

Bring en Braai:          Die eerste aand bring en braai ons weer almal saam.

Voltooi asseblief een van die meegaande inskrywingsvorms en pos aan:

Predikantebediening

Posbus 73657

Lynnwoodrif  -  0040

*           Tjeks moet asseblief vir die volle bedrag uitgemaak word aan:

            Kampe en Konferensiefonds Oos-Transvaal.

*           Vir direkte inbetalings:  ABSA - Lynnwoodrif -  Rekeningnommer 1420 440 339 en  faks asseblief die depositostrokie na ( 012) 804 9462  -  Aandag:  Tersia.

*        Let wel:  Geen telefoniese besprekings sal gedoen word nie.

*        Indien u 'n paar dae voor die tyd wil gaan of langer bly, moet u asseblief self die bespreking doen.  Die telefoonnommer by die Parkeraad is (012) 426 5025.

Sluitingsdatum is 19 April 2010.

Seënwense.

LK Louw                                                                            J Strydom

Dr Louis Louw                                                                       Dr Jean Strydom         

Predikantebediening                                                           Predikantebediening

INSKRYWINGSVORM VIR DIE PREDIKANTE KONFERENSIE

31 MEI tot  3 JUNIE 2010         

VORM A

2 of 4 BED PERMANENTE SAFARI TENTE

Naam en Van :           ___________________________________________________

Posadres       :           ___________________________________________________

                                    ____________________________  Poskode  ______________

Kontakpersoon :       ___________________________________________________

Tel. Nommer  :           ___________________________________________________

Gemeente      :           ___________________________________________________

2 BED  :   PERMANENTE SAFARITENTE 

***   (Word uitsluitlik gereserveer vir egpare)

Noemnaam en Van van die persoon wat by hierdie bespreking ingesluit is:

1.         ___________________________      2.         ___________________________

R_____________    vir  ___________  (aantal persone)  in 'n 2 bed tent

KOSTE : 2 BED PERMANENTE SAFARITENTE 

Volwassenes                                      -           R510 per persoon vir 3 (drie nagte)               

*************************************************************************************************

4 BED  :   PERMANENTE SAFARITENTE

Noemnaam en Van van die persoon wat by hierdie bespreking ingesluit is:

1.         ___________________________      2.         ___________________________

3.         ___________________________      4.         ___________________________

R  _____________  vir  ___________  (aantal persone)  in 'n 4 bed tent

KOSTE 4 BED PERMANENTE SAFARITENTE

Volwassenes in Safaritente                -       R555 per persoon vir 3 (drie) nagte 

Kinders in Safaritente                         -       2 - 11 jaar:  R144 per kind vir 3 (drie) nagte

Tjeks uitgemaak aan Kampe en Konferensiefonds Oos-Transvaal.  Direkte inbetalings:  ABSA - Lynnwoodrif, Rekeningnommer 1420 440 339 en faks depositostrokie na:  (012) 804 9462:     Vir aandag:  Tersia.

Pos asseblief aan :   Predikantebediening                           *   Sluitingsdatum:

                                    Posbus 73657                                         19 April 2010  

                                    Lynnwoodrif 

0040

Datum van inskrywing:     ........................................................

INSKRYWINGSVORM VIR DIE PREDIKANTE KONFERENSIE

31 MEI tot 3 JUNIE 2010         

VORM B

KAMPEERPLEKKE

Naam en Van :           ___________________________________________________

Posadres       :           ___________________________________________________

                                    ____________________________  Poskode  ______________

Kontakpersoon :       ___________________________________________________

Tel. Nommer  :           ___________________________________________________

Gemeente      :           ___________________________________________________

Noemnaam en Van van die persoon wat by hierdie bespreking ingesluit is:

1.         ___________________________      2.         ___________________________

3.         ___________________________      4.         ___________________________

***   Meld asseblief duidelik, met of sonder krag

Kampeerplekke MET KRAG                  

(Eie tent of woonwa)                               -       R455 per staanplek vir die eerste 2 (twee) persone  vir 3 (drie) nagte. Elke bykomende                             persoon betaal R144 vir  3 (drie) nagte saam.    

  Kinders (2 - 11 jaar) betaal R72 vir 3 (drie) nagte      saam. 

Kampeerplekke SONDER KRAG

(Eie tent of woonwa)                               -       R405 per staanplek vir die eerste 2 (twee) persone  vir 3 (drie) nagte. Elke bykomende                             persoon betaal R144 vir  3 (drie) nagte saam.    

   Kinders (2 - 11 jaar) betaal R72 vir 3 (drie) nagte      saam. 

Tjeks uitgemaak aan Kampe en Konferensiefonds Oos-Transvaal.  Direkte inbetalings:  ABSA - Lynnwoodrif, Rekeningnommer 1420 440 339 en faks depositostrokie na:  (012) 804 9462:     Vir aandag:  Tersia.

Pos asseblief aan :   Predikantebediening                           *   Sluitingsdatum:

                                    Posbus 73657                                         19 April 2010

                                    Lynnwoodrif 

0040

Datum van inskrywing:     ........................................................

INSKRYWINGSVORM VIR DIE PREDIKANTE KONFERENSIE

31 MEI tot 3 JUNIE 2010         

VORM C

RONDAWELS BD 2 (2 bed)   

en

RONDAWELS BD 3 (3 bed)

Geriewe in BD2 en BD3 rondawels

2 of 3 enkel beddens.  Lugversorger, yskas, "hotplate", opwasgeriewe, eetgerei en badkamergeriewe.  Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Naam en Van :           ___________________________________________________

Posadres       :           ___________________________________________________

                                    ____________________________  Poskode  ______________

Kontakpersoon :       ___________________________________________________

Tel. Nommer  :           ___________________________________________________

Gemeente      :           ___________________________________________________

BD 2 RONDAWELS  

Noemnaam en Van van die persoon wat by hierdie bespreking ingesluit is:

1.         ___________________________      2.         ___________________________

R_____________    vir  ___________  (aantal persone)  in 'n 2 bed rondawel

                                                                   (Geen addisionele persone word toegelaat nie)

***********************************************************************************************************************

BD 3 RONDAWELS     

Noemnaam en Van van die persoon wat by hierdie bespreking ingesluit is:

1.         ___________________________      2.         ___________________________

3.         ___________________________     

R  _____________  vir  ___________  (aantal volwassenes)  in 'n 3 bed rondawel

R  _____________  vir  __een______  (kind)

KOSTE BD 2 en BD 3 RONDAWELS (Volwassenes)

R990 per persoon vir 3 (drie) nagte 

KOSTE BD 3 RONDAWELS (Kinders)  

2 - 11 jaar  -  R216 per kind vir 3 (drie) nagte

Tjeks uitgemaak aan Kampe en Konferensiefonds Oos-Transvaal.  Direkte inbetalings:  ABSA - Lynnwoodrif, Rekeningnommer 1420 440 339 en faks depositostrokie na:  (012) 804 9462:     Vir aandag:  Tersia.

Pos asseblief aan :   Predikantebediening                           *   Sluitingsdatum:

                                    Posbus 73657                                         19 April 2010

                                    Lynnwoodrif 

0040

Datum van inskrywing:     ........................................................

INSKRYWINGSVORM VIR DIE PREDIKANTE KONFERENSIE

31 MEI tot 3 JUNIE 2010         

VORM D

RONDAWELS BG2 (2 bed)

Geriewe in BG2 rondawels

2 enkel beddens.  Lugversorger, yskas, eetgerei, badkamergeriewe.  Beddegoed en handdoeke word voorsien.  Let wel:  Daar word gebruik gemaak van 'n gemeenskaplike kombuis.

Naam en Van :           ___________________________________________________

Posadres       :           ___________________________________________________

                                    ____________________________  Poskode  ______________

Kontakpersoon :       ___________________________________________________

Tel. Nommer  :           ___________________________________________________

Gemeente      :           ___________________________________________________

BG2 RONDAWELS   

Noemnaam en Van van die persoon wat by hierdie bespreking ingesluit is:

1.         ___________________________      2.         ___________________________

 R  _____________  vir  ___________  (aantal volwassenes)  in 'n 3 bed rondawel

                                                              (Geen addisionele persone word toegelaat nie)

KOSTE BG2 RONDAWELS

R915 per persoon vir 3 (drie) nagte 

(Twee bed)

Tjeks uitgemaak aan Kampe en Konferensiefonds Oos-Transvaal.  Direkte inbetalings:  ABSA - Lynnwoodrif, Rekeningnommer 1420 440 339 en faks depositostrokie na:  (012) 804 9462:     Vir aandag:  Tersia.

Pos asseblief aan :   Predikantebediening                           *   Sluitingsdatum:

                                    Posbus 73657                                         19 April 2010

                                    Lynnwoodrif 

0040

Datum van inskrywing:     ........................................................

INSKRYWINGSVORM VIR DIE PREDIKANTE KONFERENSIE

31  MEI tot 3 JUNIE 2010         

VORM E

RONDAWELS BG3U (3 bed)

Geriewe in BG3U rondawels

3 enkel beddens.  Lugversorger, yskas, opwasgeriewe, eetgerei, afskorting met badkamergeriewe.  Beddegoed en handdoeke word voorsien.  Let wel:  Daar word gebruik gemaak van 'n gemeenskaplike kombuis.

Naam en Van :           ___________________________________________________

Posadres       :           ___________________________________________________

                                    ____________________________  Poskode  ______________

Kontakpersoon :       ___________________________________________________

Tel. Nommer  :           ___________________________________________________

Gemeente      :           ___________________________________________________

BG3U RONDAWELS

Noemnaam en Van van die persoon wat by hierdie bespreking ingesluit is:

1.         ___________________________      2.         ___________________________

3.         ___________________________     

R_____________  vir  ____________  (aantal volwassenes( in 'n 3 bed rondawel 

R _____________ vir  ____een_____  (kind)

KOSTE : BG3U RONDAWELS (Volwassenes)

R990 per persoon vir 3 (drie) nagte 

KOSTE : BG3U RONDAWELS (Kinders)            

2 - 11 jaar  -  R216 per kind vir 3 (drie) nagte

Tjeks uitgemaak aan Kampe en Konferensiefonds Oos-Transvaal.  Direkte inbetalings:  ABSA - Lynnwoodrif, Rekeningnommer 1420 440 339 en faks depositostrokie na:  (012) 804 9462:     Vir aandag:  Tersia.

Pos asseblief aan :   Predikantebediening                           *   Sluitingsdatum:

                                    Posbus 73657                                         19 April 2010

                                    Lynnwoodrif 

0040

Datum van inskrywing:     ........................................................

INSKRYWINGSVORM VIR DIE PREDIKANTE KONFERENSIE

31 MEI tot 3 JUNIE 2010         

VORM F

 HUT EA3U (3 bed)

Geriewe in EA3U Hut

3 enkel beddens.  Lugversorger, Wasbak, Yskas. Beddegoed en handdoeke word voorsien.  Let wel : Geen eetgerei. Daar word gebruik gemaak van 'n gemeenskaplike kombuis en badkamer.  

Naam en Van :           ___________________________________________________

Posadres       :           ___________________________________________________

                                    ____________________________  Poskode  ______________

Kontakpersoon :       ___________________________________________________

Tel. Nommer  :           ___________________________________________________

Gemeente      :           ___________________________________________________

EA3U RONDAWEL

Noemnaam en Van van die persoon wat by hierdie bespreking ingesluit is:

1.         ___________________________      2.         ___________________________

3.         ___________________________     

R_____________    vir  ___________  (aantal persone)  in 'n 3 bed rondawel

KOSTE EA3U HUT (Volwassenes)

R395 per persoon vir 3 (drie) nagte 

KOSTE EA3U HUT (Kinders)

2 - 11 jaar -  R144 per kind vir 3 (drie) nagte

Tjeks uitgemaak aan Kampe en Konferensiefonds Oos-Transvaal.  Direkte inbetalings:  ABSA - Lynnwoodrif, Rekeningnommer 1420 440 339 en faks depositostrokie na:  (012) 804 9462:     Vir aandag:  Tersia.

Pos asseblief aan :   Predikantebediening                           *   Sluitingsdatum:

                                    Posbus 73657                                         19 April 2010

                                    Lynnwoodrif 

0040

Datum van inskrywing:     ........................................................

Druk die nuus artikel uit Druk      Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriendStuur hierdie nuusartikel na 'n vriend