Skip to content | Skip to navigation

FAMILIEBRIEF 2009/7
2009/02/19

GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE


Liewe broer / suster

 

VOORTGESETTE BEDIENINGSONTWIKKELING

 

U is reeds terdeë bewus van die Kerk se poging om predikante dwarsdeur hulle lewe te ontwikkel om aan die eise van die tyd te kan voldoen.  Hierdie projek is vir beide die gemeente tot nut en die predikante tot vreugde.

 

Hiermee 'n volledige lys van die kursusse gedurende 2009 en 2010.  (Julle het dit reeds elektronies ontvang.)

 

'n Inskrywingsvorm is ook aangeheg.  Gebruik dit gerus.

 

Baie groete

 

DS HJ VAN DER SCHYFF

UITVOERENDE AMPTENAAR

 


Druk die nuus artikel uit Druk      Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriendStuur hierdie nuusartikel na 'n vriend