Oostelike Sinode
FAMILIEBRIEF 2009/6
2009/02/18
Liewe Dominee
PREDIKANTEKONFERENSIE
Die predikantekonferensie vind vanjaar in die Wildtuin by Letaba Ruskamp plaas. Ons versoek kerkrade om dit asseblief vir leraarspare moontlik te maak om dit by te woon.
Datum: Maandag 1 Junie tot Donderdag 4 Junie 2009
Tema: WANDEL SAAM IN MARKUS
(WANDEL IN WOORD - WANDEL IN DIE WÊRELD - WANDEL NUUTGEROEP)
Spreker: Prof Jurgens Hendriks
Verblyf: Rondawels by Letaba is beskikbaar. Die rondawels is toegerus met 'n lugversorger, yskas, opwasgeriewe, 'n stoof, eetgerei en badkamergeriewe. Sekere van die rondawels maak egter gebruik van 'n gesamentlike kombuis en badkamer. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Geen addisionele persone word toegelaat nie. Op die aangehegte inskrywingsvorms sal al die inligting vermeld word.
In Permanente safaritente met twee of vier opgemaakte beddens en handdoeke. Elke tent is toegerus met 'n waaier en yskassie. Eetgerei en alle ander toerusting wat benodig word, moet asseblief saamgebring word.
Kampeerplek in jou eie tent of woonwa.
Koste: Rondawels. Hier wissel die prys vanaf R510-00 tot R960-00 per persoon vir die drie nagte saam. Geen addisionele persone word toegelaat nie.
Die permanente safaritente kos R460-00 per persoon vir die drie nagte saam. Kinders betaal soos volg: 2 - 11 jaar: R128-00 vir die drie nagte saam.
Kampeerplekke is R455-00 per staanplek vir die eerste twee persone vir die drie nagte saam. Elke bykomende persoon betaal R178-00 vir die drie nagte saam. Bykomende kinders (2 - 11 jaar) betaal R78-00 vir die drie nagte saam.
Die bedrae sluit akkommodasie vir drie nagte, uitgawes aan die spreker, huur van die ouditorium en slaai, pap en sous vir die bring-en-braai in.
Let asseblief daarop dat 'n dagtarief van R35-00 per persoon per dag betaalbaar is. U is self verantwoordelik vir die dagtarief. Hierdie bedrag is by die hek betaalbaar.
Bring en Braai: Die eerste aand bring en braai ons weer almal saam.
Voltooi asseblief een van die meegaande inskrywingsvorms en pos aan:
Predikantebediening
Posbus 73657
Lynnwoodrif - 0040
* Tjeks moet asseblief vir die volle bedrag uitgemaak word aan:
Kampe en Konferensiefonds Oos-Transvaal.
* Vir direkte inbetalings: ABSA - Lynnwoodrif - Rekeningnommer 1420 440 339 en faks asseblief die depositostrokie na ( 012) 804 9462 - Aandag: Tersia.
* Let wel: Geen telefoniese besprekings sal gedoen word nie.
* Indien u 'n paar dae voor die tyd wil gaan of langer bly, moet u asseblief self die bespreking doen. Die telefoonnommer by die Parkeraad is (012) 426 5025.
Sluitingsdatum is 17 April 2009.
Seënwense.
LK Louw GS Doyer
Dr Louis Louw Ds Gerrie Doyer
Predikantebediening Predikantebediening
| INSKRYWINGSVORM VIR DIE PREDIKANTE KONFERENSIE 1 - 4 JUNIE 2009 |
| VORM A PERMANENTE SAFARITENTE / KAMPEERPLEKKE |
Naam en Van : ___________________________________________________
Posadres : ___________________________________________________
____________________________ Poskode ______________
Kontakpersoon : ___________________________________________________
Tel. Nommer : ___________________________________________________
Gemeente : ___________________________________________________
Noemnaam en Van van die persoon wat by hierdie bespreking ingesluit is:
1. ___________________________ 2. ___________________________
3. ___________________________ 4. ___________________________
Permanente Safaritente ( 2 of 4 bed)
R_____________ vir ___________ (aantal persone) in 'n 2 bed tent
R _____________ vir ___________ (aantal persone) in 'n 4 bed tent
Koste
Permanente Safaritente - R460 per persoon vir 3 (drie) nagte
(Twee- en Vierbed tente)
Kinders in Safaritente - 2 - 11 jaar: R126 per kind vir 3 (drie) nagte
Kampeerplekke
R _____________ vir ___________ (aantal persone)
Kampeerplekke - R455 per staanplek vir die eerste 2 (twee) persone
(Eie tent of woonwa) vir 3 (drie) nagte. Elke bykomende persoon betaal R178 vir 3 (drie) nagte saam.
Kinders (2 - 11 jaar) betaal R78 vir 3 (drie) nagte saam.
Tjeks uitgemaak aan Kampe en Konferensiefonds Oos-Transvaal. Direkte inbetalings: ABSA - Lynnwoodrif, Rekeningnommer 1420 440 339 en faks depositostrokie na: (012) 804 9462: Vir aandag: Tersia.
Pos asseblief aan : Predikantebediening * Sluitingsdatum:
Posbus 73657 17 April 2009
Lynnwoodrif
0040
Datum van inskrywing: ........................................................
| INSKRYWINGSVORM VIR DIE PREDIKANTE KONFERENSIE 1 - 4 JUNIE 2009 |
| VORM B
RONDAWELS BD 2 (2 bed) en RONDAWELS BD 3 (3 bed) |
| Geriewe in BD2 en BD3 rondawels 2 of 3 enkel beddens. Lugversorger, yskas, "hotplate", opwasgeriewe, eetgerei en badkamergeriewe. Beddegoed en handdoeke word voorsien. |
Naam en Van : ___________________________________________________
Posadres : ___________________________________________________
____________________________ Poskode ______________
Kontakpersoon : ___________________________________________________
Tel. Nommer : ___________________________________________________
Gemeente : ___________________________________________________
Noemnaam en Van van die persoon wat by hierdie bespreking ingesluit is:
1. ___________________________ 2. ___________________________
3. ___________________________
BD 2 Rondawels
R_____________ vir ___________ (aantal persone) in 'n 2 bed rondawel
(Geen addisionele persone word toegelaat nie)
BD 3 Rondawels
R _____________ vir ___________ (aantal volwassenes) in 'n 3 bed rondawel
R _____________ vir __een______ (kind)
Koste
BD 2 en BD 3 Rondawels - R865 per persoon vir 3 (drie) nagte
(Twee- en Drie bed)
Kinders in BD 3 Rondawels - 2 - 11 jaar - R186 per kind vir 3 (drie) nagte
Tjeks uitgemaak aan Kampe en Konferensiefonds Oos-Transvaal. Direkte inbetalings: ABSA - Lynnwoodrif, Rekeningnommer 1420 440 339 en faks depositostrokie na: (012) 804 9462: Vir aandag: Tersia.
Pos asseblief aan : Predikantebediening * Sluitingsdatum:
Posbus 73657 17 April 2009
Lynnwoodrif
0040
Datum van inskrywing: ........................................................
| INSKRYWINGSVORM VIR DIE PREDIKANTE KONFERENSIE 1 - 4 JUNIE 2009 |
| VORM C
RONDAWELS BG2U (2 bed) RONDAWELS BG3U (3 bed) |
| Geriewe in BG2U en BG3U rondawels 2 of 3 enkel beddens. Lugversorger, yskas, opwasgeriewe, eetgerei, afskorting met badkamergeriewe. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Let wel: Daar word gebruik gemaak van 'n gemeenskaplike kombuis. |
Naam en Van : ___________________________________________________
Posadres : ___________________________________________________
____________________________ Poskode ______________
Kontakpersoon : ___________________________________________________
Tel. Nommer : ___________________________________________________
Gemeente : ___________________________________________________
Noemnaam en Van van die persoon wat by hierdie bespreking ingesluit is:
1. ___________________________ 2. ___________________________
3. ___________________________
BG2U Rondawels
R _____________ vir ___________ (aantal volwassenes) in 'n 3 bed rondawel
(Geen addisionele persone word toegelaat nie)
BG3U Rondawels
R_____________ vir ____________ (aantal volwassenes( in 'n 3 bed rondawel
R _____________ vir ____een_____ (kind)
Koste
BG2U en BG3U Rondawels - R865 per persoon vir 3 (drie) nagte
(Twee- en Drie bed)
Kinders in BG3U Rondawels - 2 - 11 jaar - R186 per kind vir 3 (drie) nagte
Tjeks uitgemaak aan Kampe en Konferensiefonds Oos-Transvaal. Direkte inbetalings: ABSA - Lynnwoodrif, Rekeningnommer 1420 440 339 en faks depositostrokie na: (012) 804 9462: Vir aandag: Tersia.
Pos asseblief aan : Predikantebediening * Sluitingsdatum:
Posbus 73657 17 April 2009
Lynnwoodrif
0040
Datum van inskrywing: ........................................................
| INSKRYWINGSVORM VIR DIE PREDIKANTE KONFERENSIE 1 - 4 JUNIE 2009 |
| VORM D RONDAWELS BG2 (2 bed) en HUT EA3U (3 bed) |
| Geriewe in BG2 Rondawel 2 enkel beddens. Lugversorger, yskas, eetgerei, badkamergeriewe. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Let wel: Daar word gebruik gemaak van 'n gemeenskaplike kombuis |
| Geriewe in EA3U Hut 3 enkel beddens. Lugversorger, Wasbak, Yskas. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Let wel : Geen eetgerei. Daar word gebruik gemaak van 'n gemeenskaplike kombuis en badkamer. |
Naam en Van : ___________________________________________________
Posadres : ___________________________________________________
____________________________ Poskode ______________
Kontakpersoon : ___________________________________________________
Tel. Nommer : ___________________________________________________
Gemeente : ___________________________________________________
Noemnaam en Van van die persoon wat by hierdie bespreking ingesluit is:
1. ___________________________ 2. ___________________________
BG2 Rondawels
R_____________ vir ___________ (aantal persone) in 'n 2 bed rondawel
(Geen addisionele persone word toegelaat nie)
Koste BG 2 Rondawel - R795 per persoon vir 3 (drie) nagte
===================================================================
EA3U Rondawel
1. ___________________________ 2. ___________________________
3. ___________________________
R_____________ vir ___________ (aantal persone) in 'n 3 bed rondawel
Koste EA3U Hut - R510 per persoon vir 3 (drie) nagte
Kinders in EA3U Hut - 2 - 11 jaar - R126 per kind vir 3 (drie) nagte
Tjeks uitgemaak aan Kampe en Konferensiefonds Oos-Transvaal. Direkte inbetalings: ABSA - Lynnwoodrif, Rekeningnommer 1420 440 339 en faks depositostrokie na: (012) 804 9462: Vir aandag: Tersia.
Pos asseblief aan : Predikantebediening * Sluitingsdatum:
Posbus 73657 17 April 2009
Lynnwoodrif
0040
Datum van inskrywing: ........................................................
| INSKRYWINGSVORM VIR DIE PREDIKANTE KONFERENSIE 1 - 4 JUNIE 2009 |
| VORM E
RONDAWELS BD3U (3 bed)
|
| Geriewe in BD3U rondawels 3 enkel beddens. Lugversorger, yskas, "hotplate", opwasgeriewe, eetgerei, afskorting met badkamergeriewe. Beddegoed en handdoeke word voorsien. |
Naam en Van : ___________________________________________________
Posadres : ___________________________________________________
____________________________ Poskode ______________
Kontakpersoon : ___________________________________________________
Tel. Nommer : ___________________________________________________
Gemeente : ___________________________________________________
Noemnaam en Van van die persoon wat by hierdie bespreking ingesluit is:
1. ___________________________ 2. ___________________________
3. ___________________________
BD3U Rondawels
R_____________ vir ____________ (aantal volwassenes( in 'n 3 bed rondawel
R _____________ vir ____een_____ (kind)
Koste
BD3U Rondawels - R960 per persoon vir 3 (drie) nagte
Kinders in BD3U Rondawels - 2 - 11 jaar - R186 per kind vir 3 (drie) nagte
Tjeks uitgemaak aan Kampe en Konferensiefonds Oos-Transvaal. Direkte inbetalings: ABSA - Lynnwoodrif, Rekeningnommer 1420 440 339 en faks depositostrokie na: (012) 804 9462: Vir aandag: Tersia.
Pos asseblief aan : Predikantebediening * Sluitingsdatum:
Posbus 73657 17 April 2009
Lynnwoodrif
0040
Datum van inskrywing: ........................................................
| INSKRYWINGSVORM VIR DIE PREDIKANTE KONFERENSIE 1 - 4 JUNIE 2009 |
| VORM F
GASTE RONDAWEL FQ6 (6 bed)
|
| Geriewe in FQ6 Gaste Rondawel Rondawel bestaan uit 2 slaapkamers met 3 enkel beddens in elke kamer. Daar is twee badkamers. Daar is 'n lugversorger. Die rondawel het ook 'n volledig toegeruste kombuis. Beddegoed en handdoeke word voorsien. |
Naam en Van : ___________________________________________________
Posadres : ___________________________________________________
____________________________ Poskode ______________
Kontakpersoon : ___________________________________________________
Tel. Nommer : ___________________________________________________
Gemeente : ___________________________________________________
Noemnaam en Van van die persoon wat by hierdie bespreking ingesluit is:
1. ___________________________ 2. ___________________________
3. ___________________________ 4 ___________________________
5. ___________________________ 6. ___________________________
FQ6 Gaste Rondawel
R_____________ vir ____________ (aantal volwassenes)
R _____________ vir ____________ (kinders)
Koste
FQ6 Gaste Rondawel - R765 per persoon vir 3 (drie) nagte
Kinders in FQ6 Gaste Rondawels - 2 - 11 jaar - R324 per kind vir 3 (drie) nagte
Tjeks uitgemaak aan Kampe en Konferensiefonds Oos-Transvaal. Direkte inbetalings: ABSA - Lynnwoodrif, Rekeningnommer 1420 440 339 en faks depositostrokie na: (012) 804 9462: Vir aandag: Tersia.
Pos asseblief aan : Predikantebediening * Sluitingsdatum:
Posbus 73657 17 April 2009
Lynnwoodrif
0040
Datum van inskrywing: ........................................................
Druk
Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriend

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.