Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

FAMILIEBRIEF 2009/21
2009/10/27

 

28 Oktober 2009

 

GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE

 

Liewe broer en suster

 

HULPMIDDELS

 

PERSONEELAANGELEENTHEDE

Die Personeel diensgroep het konsep-dokumente vir Diensverhoudinge op die webblad beskikbaar gestel.  Hierdie konsep-dokumente is bedoel om volgens plaaslike omstandighede en plaaslike reëlings aangepas te word.  Kyk by

http://www.sinoos.co.za/bedieninge/item/konsep_dokumente_vir_diensverhoudinge 


Gebruik dit gerus en lewer ook kommentaar daaroor.

 

SEISOEN VAN LUISTER

Aangeheg is 'n inligtingstuk oor die volgende fase van die Seisoen van Luister, soos deur die Moderamen van die Algemene Sinode goedgekeur.

 

ALMANAKKE

Onthou asseblief om 2010 se almanak aan die Sinode huis te stuur.  Dit pryk mos as familie-foto's teen die mure.


Baie groete

DS HJ VAN DER SCHYFF

UITVOERENDE AMPTENAAR


Druk die nuus artikel uit Druk      Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriendStuur hierdie nuusartikel na 'n vriend