Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

FAMILIEBRIEF 2009/2
2009/01/12

GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE

 

Liewe broer / suster

 

WERKSAAMHEDE VAN DIE KERK

 

Gedurende Augustus 2008 het ons aan julle 'n eerste terugvoer oor die werksaamhede van die Kerk gegee.  Dit was mos die Sinode se verteenwoordigers in die Taakspanne van die Algemene Sinode se eie indrukke van die werk.

 

Soos toe gesê is, gee ons graag 'n indruk van die verskillende werksaamhede wat die Kerk doen.  Ons glo dat kerkwees eerstens en primêr in die gemeente plaasvind.  Tog funksioneer die Kerk ook in rings, sinodale en ook algemene sinodale verband.

 

Hiermee word 'n inligtingstuk oor 'n paar Versorgingsaksies gegee, waarby die Sinode betrokke is.

 

 

Later word meer berig.

 

Baie groete

 

DS HJ VAN DER SCHYFF

UITVOERENDE AMPTENAAR


Druk die nuus artikel uit Druk      Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriendStuur hierdie nuusartikel na 'n vriend