Oostelike Sinode
FAMILIEBRIEF 2009/16
2009/07/03
Liewe dominee
MENTORKURSUS 7 TOT 9 SEPTEMBER 2009
Predikantebediening beplan om onder leiding van Gerrie Doyer en Johan vd Heever die Mentorkursus van 7 tot 9 September 2009 aan te bied.
Waaroor gaan die kursus?
'n Mentor is iemand wat 'n ander persoon begelei in 'n proses waarin aandag gegee word aan menswees in al sy fasette, veral gerig op die tuiskoms van die ander persoon in 'n beroep of ten opsigte van die uitvoering van 'n taak.
Stel jy belang om opgelei te word as mentor? Dan is hierdie kursus net vir jou.
Datum : 7 September om 14:30 tot 9 September 2009 om 12:30
Registrasie vind plaas om 14:00. Kursus begin stiptelik om 14:30
Plek : Makarios Trust by Komatipoort
Koste : R400 per persoon
(Sluit kursusmateriaal, verblyf, etes en verversings in)
Slegs 'n beperkte aantal kursusgangers kan geakkommodeer word.
Voltooi asseblief die aangehegte inskrywingsvorm en pos / faks dit voor 28 Augustus 2009 terug aan die kantoor.
Vriendelike groete.
Gerrie Doyer
DS GJS DOYER
DIENSGROEP VIR PREDIKANTE
| INSKRYWINGSVORM
MENTORSKURSUS
7 - 9 SEPTEMBER 2009
MAKARIOS TRUST BY KOMATIPOORT |
Naam en Van : ___________________________________________________
Posadres : ________________________________________________________
____________________________ Poskode __________________
Kontakpersoon : ___________________________________________________
Tel. Nommer : ___________________________________________________
Gemeente : ________________________________________________________
Tjeks uitgemaak aan :
Kampe en Konferensiefonds Oos-Transvaal.
Direkte inbetalings: ABSA - Lynnwoodrif
Rekeningnommer: 1420 440 339
* Meld asseblief "Mentorskursus" by verwysing
Faks depositostrokie na: (012) 804 9462
Pos asseblief aan : Predikantebediening * Sluitingsdatum:
Posbus 73657 28 Augustus 2009
Lynnwoodrif
0040
Datum van inskrywing: ........................................................
Druk
Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriend

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

