Skip to content | Skip to navigation

FAMILIEBRIEF 2009/11
2009/05/04

Liewe broer / suster

 

WERKSAAMHEDE VAN DIE KERK

 

 

Gedurende Augustus 2008 en Januarie 2009 het ons aan julle twee dokumente oor die werksaamhede van die Kerk gestuur.  Dit was mos die Sinode se verteenwoordigers in die Taakspanne van die Algemene Sinode en 'n paar Versorgingsaksies se eie indrukke van die werk.

Soos toe gesê is, gee ons graag 'n indruk van die verskillende werksaamhede wat die Kerk doen.  Ons glo dat kerkwees eerstens en primêr in die gemeente plaasvind.  Tog funksioneer die Kerk mos ook in rings, sinodale en ook algemene sinodale verband.

Hiermee word 'n inligtingstuk oor 'n paar Getuienisaksies gegee, waarby die Sinode betrokke is.

'n Inligtingstuk vir die gemeente, die predikant en pastorale hulp of ander werker is aan die gemeente gepos.

 

 

Later word meer berig.

 

Baie groete

 

DS HJ VAN DER SCHYFF

UITVOERENDE AMPTENAAR


Druk die nuus artikel uit Druk      Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriendStuur hierdie nuusartikel na 'n vriend