Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

FAMILIEBRIEF 2008/27
2008/11/07

Liewe broer en suster

 

 

VOORGESTELDE VERGOEDINGSPAKKET VIR LERAARS VIR DIE KERKLIKE BOEKJAAR VANAF 1 MAART 2009 TOT 28 FEBRUARIE 2010

 

Hiermee is die brief van die Algemene Sinode se Taakspan Fondse, wat die aanbevelings oor die vergoedingspakkette vir die nuwe jaar bevat -

http://www.sinoos.co.za/uploads/vergoedpak09.doc

 

 

Soos die Sinode besluit het, word hierdie inligting direk aan gemeentes voorsien.  Dit dien as die riglyne, waarbinne oor die nuwe jaar se pakkette onderhandel word.  Ons vertrou dat dit steeds vir die kerkraad moontlik is om die leraar(s) binne die riglyne waaroor onderling ooreengekom word, te vergoed.

 

Ons Sinode se riglyn oor "Behuisingsvoordele" is ook op die webblad beskikbaar.

 

Die werkgewerbydrae vir die Predikante Pensioenfonds word later deur die Pensioenfonds self aan gemeentes gestuur. Hulle voorsien ook die inligting in verband met groep-/gade en VAL versekering. 

 

Sodra die Pensioenfonds se omsendskrywe beskikbaar is, word dit op die webblad geplaas.

 

Baie groete

 

DS HJ VAN DER SCHYFF

UITVOERENDE AMPTENAAR


Druk die nuus artikel uit Druk      Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriendStuur hierdie nuusartikel na 'n vriend