Oostelike Sinode
FAMILIEBRIEF 2008/22
2008/09/23
GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE
Liewe broer en suster
FAMILIEREËLS 2007
Ondersteuningsdiens vra dat julle asseblief die volgende redaksionele regstellings aan die Familiereëls 2007 aanbring:
Een: Bladsy 16, Diensomskrywing: Artikel 9, Kerkorde (1998) moet lees: Artikel 9, Kerkorde. Skrap dus (1998).
Twee: Bladsy 33, 10.5 "... ouderdom 65 jaar" moet lees: "... ouderdom 60 jaar ..."
Baie groete
DS HJ VAN DER SCHYFF
UITVOERENDE AMPTENAAR
Druk
Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriend

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

