Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

KORTNUUS 20
2009/02/02

Net 'n herinnering dat Sondag 8 Februarie deur die Kerk as Biddag vir Onderwys en opvoeding geoormerk is.

Lees hier 'n aantal wenke deur Gustav Claassen, wat deur die Algemene Sinode getaak is om aan die saak aandag te gee.

 

Baie groete

HENRY VAN DER SCHYFF


Druk die nuus artikel uit Druk      Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriendStuur hierdie nuusartikel na 'n vriend