Oostelike Sinode
Bekostigbare verblyf vir bejaardes
2008/07/29
Harmonie Oord bied bekostigbare verblyf vir bejaardes wat net ’n maatskaplike pensioen as inkomste ontvang. Lees meer hieroor.
Druk
Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriend

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

