Oostelike Sinode
ARGIVALIA
2011/09/01
Ondersteuningsdiens herinner gemeentes en ringe dat argivalia nie meer na Stellenbosch gestuur word nie. Al die Sinode se argivalia word in die Sinode huis bewaar en hanteer.
Druk
Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriend

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

