Oostelike Sinode
Afrikaanse au pair
2008/07/29
Prof Henk Askes se familie in Nederland benodig ’n Afrikaanse au pair (tussen 18 en 25 jaar) vanaf einde 2008 tot einde 2009. Hulle kan gekontak word by jack.carlien@hetnet.nl
Druk
Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriend

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

