Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

Nuus » Familienuus

Familienuus


FAMILIENUUS 159

2010/03/09
  Ons is aan die begin van herfs en midde in Lydenstyd – hiermee nuus uit die Sinode-familie.   GEMEENTES   Marble Hall (ngkmhall@lantic.net) bevestig op 14 Maart vir Albert Venter as leraar.  Hy was die afgelope tyd daar werksaam as pastorale hulp.   Pretoria-Faerie Glen (kerkkantoor@ngfaerieglen.org.za) het....
lees meer »


FAMILIENUUS 158

2010/02/23
23 Februarie  2010   FAMILIENUUS 158 Hierdie week fokus Woordwyser op die laaste hoofstukke van Johannes.  Dit vertel van Jesus se opstanding en die verskillende getuies daarvan.  Saam met Tomas kan ons sê:  My Here en my God!   GEMEENTES Marble Hall (ngkmhall@lantic.net) het Albert Venter as predi....
lees meer »


FAMILIENUUS 157

2010/02/09
Gedurende die week word Valentyn (14 Februarie) gevier – die dag van romanse.  Neem met oorgawe daaraan deel.  Op Woensdag 17 Februarie is dit Aswoensdag – die begin van Lydenstyd.  Stap met verwondering saam met Jesus op die pad na die kruis en die leë graf om te beleef hoe die hart van die Vader op die tafel ....
lees meer »


FAMILIENUUS 156

2010/01/26
26 Januarie 2010    FAMILIENUUS 156  Die eerste maand van 2010 is amper verby.   GEMEENTES Geluk van Rayton 39 (29/1) en Lyttelton 66 (4/2) met die verjaarsdae. Elarduspark berig dat hulle Faure Louw wat geëmeriteer het, as pastorale terapeut in 'n deeltydse pos aangestel het.   PREDIKANTE Johan van....
lees meer »


FAMILIENUUS 155

2010/01/12
  Voorspoed vir 2010 – die jaar van die ronde bal.    Mag ons lewens die hele jaar van God vertel, omdat Hy in die middelpunt van elke faset is en ons daarom 'n Christelike lewenstyl vol daadgetuienis lewe.   GEMEENTES   Die Handelinge van ons Fees-sinodesitting is gepos, so ook eksemplare van die Feesblad v....
lees meer »


AKTUELE SAKE

2009/12/09
AKTUELE SAKE Die Sinodale Diensraad versoek gemeentes om aktuele sake in die gemeentes vir die kennisname van die Sinodale Diensraad aan die Sinode huis te stuur.
lees meer »


FAMILIENUUS 154

2009/12/01
Liewe Sinode-familie   Met hierdie laaste Familienuus vir 2009 word die Sinode se feesjaar afgesluit.   FEESJAAR - SINODE 30 JAAR   Die tema vir die sinodesitting en die termyn vorentoe is mos Lewens wat van God vertel.  Die drie prioriteite is God in die middelpunt, Christelike lewenstyl en Daadgetuienis.   Die feesli....
lees meer »


FAMILIENUUS 153

2009/11/17
13 Januarie 2004  Liewe Sinode-familieHiermee die tweede laaste Familienuus van die feesjaar.FEESJAAR - SINODE 30 JAAROns het reeds na die verhaal van elke familiesaamwees (sinodesititngs) geluister.  Moontlik die groot uitgangspunt van die Sinode is om ter wille van die gemeentes te funksioneer.  Heel prakties word dit gedoen deur s....
lees meer »


FAMILIENUUS 152

2009/11/02
13 Januarie 2004@font-face { font-family: Wingdings; } @font-face { font-family: Tahoma; } @font-face { font-family: Comic Sans MS; } @font-face { font-family: WP IconicSymbolsA; } @page Section1 {size: 595.3pt 841.9pt; margin: 1.0cm 2.0cm 1.0cm 2.0cm; mso-header-margin: 35.45pt; mso-footer-margin: 35.45pt; mso-paper-source: 0; } BODY { BACKGR....
lees meer »


FAMILIENUUS 151

2009/10/20
  Liewe Sinode-familie   Groete na afloop van ons sinodesitting, wat 'n goeie familie verjaarsdag fees was.  Dankie aan elkeen vir die deelname en kommentaar, wat verdere sittings nog beter geleenthede kan maak.   FEESJAAR - SINODE 30 JAAR   Gedurende 2008 is weer Voetsool sinodesittings gehou.  Dit het pl....
lees meer »


FAMILIENUUS 150

2009/10/06
  Liewe Sinode-familie   Groete kort voor ons sinodesitting.  Vandag se Familienuus is die 150ste uitgawe.  Dit is ook 'n feesuitgawe saam met ons feesvieringe tydens die sinodesitting.   FEESJAAR - SINODE 30 JAAR   Gedurende 2007 is aan die einde van 'n tweede siklus gekom.  Na aanleiding van die Voetsoo....
lees meer »


FAMILIENUUS 149

2009/09/15
15 September 2009   FAMILIENUUS 149   Liewe Sinode-familie Groete hier kort voor die vakansie.  Sodra die skole dan begin het, sien ons mekaar tydens die sinodesitting.   FEESJAAR - SINODE 30 JAAR Gedurende 2005 is daar vir die vyfde keer op die nuwe wyse sinodesitting gehou.  Die tema was Christus die....
lees meer »


FAMILIENUUS 148

2009/09/01
Dagsê Sinode-familie   Dit is lentedag en die lente het heerlik aangebreek.   FEESJAAR - SINODE 30 JAAR Gedurende 2004 waag die Sinode met Voetsool sinodesittings.  Hiermee is die Sinode na die gemeentes geneem.  Die Sinode is ook ingedeel volgens die aantal leraars in 'n gemeente.  Die drie-en-meer-leraar ge....
lees meer »


Familienuus 147

2009/08/18
  Liewe Sinode-familie    Dit bly steeds koud.  Miskien is dit die laaste van 2009 se koue fronte.    FEESJAAR - SINODE 30 JAAR    Gedurende 2003 vind die derde sinodesitting binne drie jaar plaas.  Hierdie keer is dit by Pierre van Ryneveld.  Hulle fasiliteite is uitgebrei en dit het die Si....
lees meer »


FAMILIENUUS 146

2009/08/04
Liewe Sinode-familie   Groete vanuit die Sinode huis.  Hier by ons val die fokus op die Agenda vir ons sinodesitting gedurende Oktober.  Die tema vanjaar is mos Lewens wat van God vertel.   FEESJAAR - SINODE 30 JAAR Gedurende 2002 vind die derde sinodesitting op die nuwe wyse plaas.  Dit was skaars 15 maande na die....
lees meer »


FAMILIENUUS 145

2009/07/21
Liewe Sinode-familie   Ons is almal weer op ons pos na die wintervakansie.  Die koue het egter nog nie die wyk geneem nie.   FEESJAAR - SINODE 30 JAAR Vanaf 25 tot 27 Februarie 2001 vergader die Sinode weer volgens die nuwe werkswyse by Bondev Huis in Centurion.  Tydens die sitting is die nuwe Familiereëls vir die ....
lees meer »


FAMILIENUUS 144

2009/06/23
Liewe Sinode-familie   Hiermee die laaste Familienuus voor die skoolvakansie.  Ons hoop elkeen kan in die Bosveld kom en iets van die koue vryspring.   FEESJAAR - SINODE 30 JAAR Vanaf 24 Oktober 1999 is by Bondev Huis teenaan die Hennopsrivier op \'n totaal nuwe wyse vergader en ingrypende veranderinge aan die wyse van f....
lees meer »


FAMILIENUUS 143

2009/06/09
  Die koue het behoorlik toegeslaan!  Ons dink vandag veral aan die gemeentes in die Hoëveld.  Ermelo se minimum temperatuur is 6°C, maar die maksimum is net 7°C!   Ons Voorsitter, Johan van Schalkwyk skryf:    Twee belangrike geleenthede – Pinkster en die Predikantekonferensie - lê a....
lees meer »


FAMILIENUUS 142

2009/05/26
  Groete te midde van Pinkstertyd!  Mag elke gemeente baie van die afwagting en vervulling van dié tyd beleef.   FEESJAAR - SINODE 30 JAAR   Gedurende 1997 en 1998 is streekskonferensies gehou om die transformasie van die Sinode volgens die familie-metafoor uit te werk.  Daar is ook 'n inligtingstuk, getitel....
lees meer »


FAMILIENUUS 141

2009/05/12
Liewe Sinode-familie   Die koue van die winter raak al hoe meer merkbaar.  Ons hoop dat die gemeentes se reëlings in verband met Pinkster vlot verloop – veral die sop en broodjies.   FEESJAAR - SINODE 30 JAAR   Gedurende 1996 is 'n rigtinggewende beraad by Olifantsrivier Lodge naby Middelburg gehou.  Dit was o....
lees meer »


FAMILIENUUS 140

2009/04/28
FAMILIENUUS 140 Groete na die verkiesing.  Ons hoop die toue by die stembus was nie te lank nie. FEESJAAR - SINODE 30 JAAR Die sinodesitting van 1995 was 'n draaipunt.  Prof Piet Meiring (Lynnwoodrif) neem oor as Moderator, ds Piet Bezuidenhout (Lydenburg-Suid) word verkies tot Assessor, dr Johann Ernst (Doornkloof) as Ak....
lees meer »


FAMILIENUUS 139

2009/04/14
  Groete met die groet van Paasfees.  Die Here het opgestaan, die Here het waarlik opgestaan!  Mag die seisoen tot Pinkstertyd gevul wees met die krag van  die opgestane Here Jesus Christus.    Ons Voorsitter, Johan van Schalkwyk berig die volgende:    Ek vertrou julle het almal 'n baie geseënde Go....
lees meer »


FAMILIENUUS (138)

2009/03/24
Dagsê Sinode-familie   Ons is op die vooraand van die skoolvakansie en daartydens is dit Paasfees.  Ons Voorsitter, Johan van Schalkwyk trek na aanleiding van Eksodus 12 vers 13 'n aantal pensketse oor Paasfees:  pesag; passover; oorslaan, verbygaan.  Bloedtekens aan deurkosyne.  Bevry, uitlei, verlos.  Draai....
lees meer »


FAMILIENUUS 137

2009/03/11
13 Januarie 2004Liewe Sinode-familie   Groete uit die Sinode huis.  Môre ontvang ons hier die predikante wat die afgelope tyd tot ons familie toegevoeg is.   FEESJAAR - SINODE 30 JAAR   Op 14 Januarie 1986 hou die Sinode die eerste buitengewone sinodesitting.  Dit was om 'n oplossing vir die benarde finansië....
lees meer »


FAMILIENUUS 136

2009/02/24
FAMILIENUUS 136   Liewe Sinode-familie   Dit reën weer ligweg in Pretoria en die lug is vaal, asof dit Aswoensdag môre uitbeeld.   FEESJAAR - SINODE 30 JAAR   Die eerste volwaardige sinodesitting is vir die tien dae 20 tot 24 September 1983 in Pretoria gehou.  Die Moderatuur het bestaan uit di Nic Moste....
lees meer »


FAMILIENUUS 135

2009/02/10
Liewe Sinode-familie Dit lyk of die reën wyd geval het en plek-plek het die storms selfs skade aangerig.  Woordwyser sluit in die tyd selfs aan by Jesus wat die storm op die see stil gemaak het. FEESJAAR Ons Sinode het op 2 November 1979 tot stand gekom.  Tydens die sinodesitting van die Sinode van Noord-Transvaal met b....
lees meer »


FAMILIENUUS (134)

2009/01/28
FAMILIENUUS 134   Liewe Sinode-familie   Gister was daar 'n gedeeltelike sonsverduistering.  Ons bede vir 2009 is dat die gemeentes se werk so gedoen word, dat hulle lig vir die Here helder sal skyn.   FEESJAAR - SINODE 30 JAAR   (Let op die Feesjaar embleem as agtergrond) Ons Sinode was eers deel van die Si....
lees meer »


FAMILIENUUS 133

2009/01/13
 13 Januarie 2009 Liewe Sinode-familie   Voorspoed vir 2009!  Mag elkeen uit die oorvloed van die Hemelse Vader genade op genade beleef.  Ons Voorsitter sê dat Jesusmense lewe met hoop in die lig van Sy koms.    Aan die begin van 2009 praat ons oor baie belangrike goed: die wêreld-ekonomie; die....
lees meer »


FAMILIENUUS 132

2008/12/03
Liewe Sinode-familie Vandag is die laaste uitgawe vir 2008.  Baie dankie aan almal wat getrou saamgewerk het en veral elke uitgawe gelees het.  Mag vanjaar se Kerstyd almal weer bewus maak van die vriendelike gesig van ons hemelse Vader en dat ons weer 'n prentjie kry van sy genade in Jesus Christus.   GEMEENTES Teken ger....
lees meer »


FAMILIENUUS (131)

2008/11/18
  Liewe Sinode-familie   Hierdie is die voorlaaste uitgawe vir 2008!  Dit is propvol nuus oor veral predikante en gemeentes.   GEMEENTES   Stuur asseblief ’n kopie van 2009 se almanak.  Kom kyk ook waar julle "familie-foto" van 2008 pryk.   Gravelotte (nggrav@absamail.co.za) het Frikkie Olivie....
lees meer »


FAMILIENUUS (130)

2008/11/04
Liewe Sinode-familie   Vandag hou die Amerikaners verkiesing. Dit is warm in Pretoria en oor die Laeveld is daar die koeligheid wat van die see af kom.   GEMEENTES   Nelspruit-Suid (ngnelspruitsuid@telkomsa.net) het vir Carel Pienaar van Langenhovenpark in Bloemfontein beroep.   Witbank (klipkerk@mweb.co.za) het vir Andr....
lees meer »


FAMILIENUUS (129)

2008/10/21
Liewe Sinode-familie   In Pretoria het die reën begin val en dit lyk amper asof ons weer die ou staatsdiensreën begin kry.   Die eerste Voetsool sinodesitting het op Ermelo plaasgevind.  Nou volg die ander drie kort op mekaar.   GEMEENTES   Rietkuil (ngkriet@lantic.net) is op 26 Oktober  40 jaar o....
lees meer »


FAMILIENUUS (128)

2008/10/07
Gegroet aan die begin van die laaste kwartaal van 2008!   Vir die Sinode-familie is daar veral twee groot gebeurtenisse.  Die eerste is die Voetsool sinodesittings wat op vier plekke plaasvind.  Die eerste geleentheid is juis die naweek by Ermelo.   Die ander groot geleentheid is die dag vir predikante oor teologiese opl....
lees meer »


FAMILIENUUS (127)

2008/09/23
Liewe Sinode-familie   Die derde kwartaal is bykans verby en ons het (vir oulaas?) weer koue gekry. Woordwyser hanteer hierdie week gedeeltes uit Spreuke.  Het julle opgemerk hoe baie die gedeeltes oor regeerders praat?   GEMEENTES Witbank-Klipfontein (admin@ngklipfontein.co.za) is op 30 September 40 jaar oud.  Ons....
lees meer »


FAMILIENUUS (126)

2008/09/10
Liewe Sinode-familie   Die predikantekonferensie is verby en ons is weer terug uit die bosveld.  Die geleentheid het nie in alle opsigte aan almal se verwagtinge voldoen nie, maar dit was nogtans nog 'n goeie hoofstuk in die Sinode-familie se geskiedenis.   GEMEENTES   Witbank (klipkerk@mweb.co.za) het vir ds Jim de Vi....
lees meer »


FAMILIENUUS (125)

2008/08/26
26 Augustus 2008   FAMILIENUUS (125)   Liewe Sinode-familie   Die winter lê op sy rug.  Dit is nie net die datum wat dit sê nie, ook die temperature wys dit.  Woordwyser mik na die Psalms, maar Jesaja 31 vers 15 sê nog die week – Julle krag lê in stil wees en vertroue hê!  ....
lees meer »


FAMILIENUUS (124)

2008/08/12
Liewe Sinode-familie   Die kwartaal is in volle swang en een van die dae is dit lente.  Hier in Pretoria sien 'n mens al van die groenigheid deurstoot.  Woordwyser praat tans van Jesaja, die profeet met die regte adres.   GEMEENTES   Lyttelton-Oos (ngk@lytteltonoos.org.za) is op 17 Augustus 50 jaar oud.  Gelu....
lees meer »


FAMILIENUUS (123)

2008/07/29
29 Julie 2008   FAMILIENUUS (123)   Liewe Sinode-familie   Die Augustuswinde begin in Pretoria hier en daar al te stoot.  Sien gerus in die geritsel van die blare die wind van die Gees raak.  Dit is tog nou die tyd van die Gees wat die Kerk bou.   GEMEENTES   Ligkruis (kerkkantoor@ligkruis.co.za) ste....
lees meer »


FAMILIENUUS (122)

2008/07/15
FAMILIENUUS (122)   Die tweede helfte van 2008 is hier.  Ons sien uit na talle opwindende geleenthede.  Onthou veral die Voetsool sinodesittings wat in die vierde kwartaal plaasvind.   Kyk asseblief na die nuwe voorkoms van ons webblad by www.sinoos.co.za   GEMEENTES   Chrissiesmeer (017-845-1308) het op 6 Ju....
lees meer »


FAMILIENUUS (121)

2008/06/10
Liewe Sinode-familie Die winter het ons nou behoorlik in sy greep.  Daarom hoor ons van winterskole wat aangebied word.  Die vakansie is ook om die draai en oral is die Laeveld vol bespreek. GEMEENTES Goedgegun, Swaziland (goedgegun@posix.co.sz) is mos na die vorige sinodesitting deel van die Ring van Barberton.&....
lees meer »


FAMILIENUUS (120)

2008/05/27
27 Mei 2008 FAMILIENUUS (120) Liewe broer en suster Die nuus tans word oorheers deur die optrede teenoor vreemdelinge. Wat die meeste tref, is dat dit so anders is as wat die Here Jesus Christus van ons vra! ’n Aantal verklarings hieroor is op die webwerf by http://sinoos.co.za/img2/Xenofobie.doc. Dit is van ons Algemene Sinode, van die VGKSA....
lees meer »


FAMILIENUUS (119)

2008/05/13
13 Mei 2008 FAMILIENUUS (119)Groete aan die familie in die Oostelike Sinode! Pinkstersondag is verby en nou betree ons koninkrykstyd. Gemeentes het almal baie planne om gestalte aan die Evangelie in hulle gemeenskap te gee. Sterkte daarmee. Die afgelope tyd is Zimbabwe om verskeie redes in die nuus. Lees gerus by http://sinoos.co.za/img2/Pink....
lees meer »


FAMILIENUUS (118)

2008/04/29
Liewe Sinode-familie   Niemand het voorsien dat hierdie Familienuus gedurende die week tussen die twee langnaweke moes verskyn nie.  Baie is met vakansie, boonop is Donderdag Hemelvaartdag en die begin van Pinkstertyd.  'n Heerlike opwindende tyd hier in die middel-herfs.   Onthou Pinksterdag is die wêreldwye dag vir....
lees meer »


FAMILIENUUS (117)

2008/04/15
  Liewe Sinode-familie  Die tweede kwartaal het aangebreek en ons is op pad na Pinkstertyd. Die Here Jesus Christus het oor die Heilige Gees gesê: Hy sal vir julle 'n ander voorspraak stuur om vir ewig by julle te wees, naamlik die Gees van die waarheid. (Johannes 14:16). Mag elkeen ervaar dat ons nie alleen is nie.GEMEENTESBro....
lees meer »


FAMILIENUUS (116)

2008/03/11
Liewe Sinode-familieHierdie is die laaste Familienuus voor paasnaweek en die vakansie. Ervaar weereens die omvang van Jesus Christus se lyding, sodat ons almal jubelend op Paassondag kan uitroep: Die Heer het opgestaan! Die Heer het waarlik opgestaan!GEMEENTESNelspruit-Suid neem afskeid van Darius Botha (DariusB@telkomsa.net) op 16 Maart 2008. Sy w....
lees meer »


FAMILIENUUS (115)

2008/02/26
 Liewe Sinode-familie Familienuus verskyn hierdie keer gedurende die week met die ekstra dag.  Mag die ekstra dag vol vreugde wees.  Openbaring 10 vers 1 vertel van die engel met ’n wolk om hom en ’n reënboog bokant sy kop. Beleef telkens dat ons onder die reënboog van die Here se genade lewe.  ....
lees meer »


FAMILIENUUS (114)

2008/02/15
Op versoek van die Moderamen van die Algemene Sinode word die verklaring aan elke gemeente deurgegee.   Geniet die naweek se eredienste.   Henry van der Schyff Uitvoerende Amptenaar uitamp@sinoos.co.za   14 Februarie 2008 VERKLARING VAN DIE MODERAMEN VAN DIE ALGEMENE SINODE VIR AANDAG VAN LIDMATE VAN DIE NG KERK....
lees meer »


FAMILIENUUS (113)

2008/02/12
Groete uit die Sinode huis!   Die eerste kwartaal is goed aan die gang en die geleentheid om ’n reënboog oor die Bosveld te sien, word al minder.  Openbaring 4 vers 3 vertel steeds:  Om die troon was daar ’n reënboog met die glans van smarag.   GEMEENTES   Lyttelton-Noord (lyttnrd@mweb.co.za)....
lees meer »


FAMILIENUUS (112)

2008/02/08
Hierdie is ’n spesiale uitgawe van Familienuus.  Ons herinner graag die kerkkantoorpersoneel aan die geleenthede wat Ondersteuningsdienste vir julle reël.   In die Familiebrief (Omsendbrief) van 21 Januarie 2008 is dit soos volg berig:   KERKKANTOORPERSONEEL ’n Geleentheid wat jy nie kan misloop nie! &....
lees meer »


FAMILIENUUS (111)

2008/01/29
Liewe Sinode-familieGroete uit die Sinode huis waar ons ook gebuk gaan onder "Eiskom" se streke. Wie sou ooit kon dink dat ons so kragteloos kon word.Dit reën tans minder - so ook is die geleentheid minder om 'n reënboog na 'n Transvaalse donderstorm te sien...Esegiël 1 vers 28 vertel dat die glans van die magtige verskynin....
lees meer »


FAMILIENUUS (110)

2008/01/15
Liewe Sinode-familie   Somerkersfees is verby.  Die nuwe jaar - wat ’n skrikkeljaar is - het met baie reën begin.  Het julle ook die reënboog tussen die wolke gesien?  Leef bewustelik gedurende 2008 onder die reënboog van die Here se veelkleurige genade!   Onthou hoe die Here Homself aan die&nbs....
lees meer »


FAMILIENUUS (109)

2007/12/04
4 Desember 2007 Liewe Sinode-familie Hiermee die laaste uitgawe van Familienuus vir 2007. Die volgende uitgawe verskyn DV op 15 Januarie 2008. Mag die feestyd vir elk 'n tyd van 'n nuwe belewenis van die Vader se liefde in Jesus Christus wees. Mag die nuwe jaar telkens nuut gemaak word deur die werk van die Heilige Gees. Let ook op die Kersfeesbrie....
lees meer »

Groepe


Argief


Gaan by Argief