Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

Nuus » Familiebrief

Familiebrief


FAMILIEBRIEF 2010/4

2010/02/23
22 Februarie 2010 Liewe Dominee   PREDIKANTEKONFERENSIE   Die predikantekonferensie vind vanjaar in die Wildtuin by Letaba Ruskamp plaas. Ons versoek kerkrade om dit asseblief vir leraarspare moontlik te maak om dit by te woon.   Datum:           Maandag 31 Mei tot Do....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2010/3

2010/01/27
30 Januarie 2010                                                        &nbs....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2010/2

2010/01/04
4 Januarie 2010  GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE  Liewe broer en suster   KOMMUNIKASIE TUSSEN GEMEENTES Die Sinodale Diensraad wens elke gemeente 'n vreugdevolle 2010 toe.  Mag die genade van die Here in alles genoeg wees.  Hou vas aan Sy beloftes van oorvloed.   AKTUELE SAKE Die Sinodale Diensraad no....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2009/23

2009/11/16
16 November 2009   GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE  Liewe broer en suster   VOORGESTELDE VERGOEDINGSPAKKET VIR LERAARS VIR DIE BOEKJAAR VANAF 1 MAART 2010 TOT 28 FEBRUARIE 2011 Hierby aangeheg is die brief van die Algemene Sinode se Taakspan Fondse, wat die aanbevelings in verband met die vergoedingspakkette vir die nuwe jaa....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2009/22

2009/11/11
2 November 2009  PREDIKANTE IN DIE OOSTELIKE SINODE  Liewe broer en suster  HUWELIKSBEVESTIGERS Die volgende inligting is per e-pos aan julle gestuur.  Die saak is egter so dringend dat ons dit ook per gewone pos aan julle stuur.  Hierdie brief word aan al die huweliksbevestigers van die NG Kerk in die RSA gestu....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2009/21

2009/10/27
 28 Oktober 2009   Onthou asseblief om 2010 se almanak aan die Sinode huis te stuur.  Dit pryk mos as familie-foto's teen die mure. Baie groete DS HJ VAN DER SCHYFF UITVOERENDE AMPTENAAR
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2009/19

2009/09/09
GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE    Liewe broer en suster   GEMEENTEBEPLANNING Gemeentes is tans besig om aan hulle beplanning vir die nuwe jaar aandag te gee.  Ons herinner graag aan die tema wat die Sinodale Diensraad na aanleiding van die Voetsool sinodesittings geformuleer het, naamlik Lewens wat van God vertel. ....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2009/18

2009/08/07
Liewe Sinode-familie   SAKE TOT HULP VAN GEMEENTES   VIR DIE VOORSITTER VAN DIE KERKRAAD Hiermee is 'n brief in verband met die voortgesette bedieningsontwikkeling vir julle leraar/s.  Neem dit asseblief ernstig op.   VIR DIE KERKKANTOORPERSONEEL Soos in die vooruitsig gestel tydens die onlangse opleiding van d....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2009/16

2009/07/03
Liewe dominee    MENTORKURSUS  7 TOT 9 SEPTEMBER 2009        Predikantebediening beplan om onder leiding van Gerrie Doyer en Johan vd Heever die Mentorkursus van 7 tot 9 September 2009 aan te bied. Waaroor gaan die kursus? 'n Mentor is iemand wat 'n ander persoon begelei in 'n proses waa....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2009/15

2009/06/29
Liewe broer / suster   SINODALE DIENSRAAD   Die onlangse vergadering van die Sinodale Diensraad het geoordeel om die volgende onder die aandag van gemeentes te bring.   1.         BETALING VAN SINODALE BYDRAES             Onder....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2009/12

2009/05/08

lees meer »


FAMILIEBRIEF 2009/11

2009/05/04
Liewe broer / suster   WERKSAAMHEDE VAN DIE KERK   Gedurende Augustus 2008 en Januarie 2009 het ons aan julle twee dokumente oor die werksaamhede van die Kerk gestuur.  Dit was mos die Sinode se verteenwoordigers in die Taakspanne van die Algemene Sinode en 'n paar Versorgingsaksies se eie indrukke van die werk. Soos t....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2009/9

2009/03/27

lees meer »


FAMILIEBRIEF 2009/8

2009/03/13
GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE   Liewe broer / suster   EKONOMIESE OMSTANDIGHEDE Die Sinodale Diensraad is terdeë bewus daarvan dat die huidige ekonomiese situasie nie by gemeentes verby sal gaan nie.  Elke gemeente het uiteraard ook nou die geleentheid om die Woord van die Here in hierdie omstandighede te laa....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2009/7

2009/02/19
GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE Liewe broer / suster  VOORTGESETTE BEDIENINGSONTWIKKELING   U is reeds terdeë bewus van die Kerk se poging om predikante dwarsdeur hulle lewe te ontwikkel om aan die eise van die tyd te kan voldoen.  Hierdie projek is vir beide die gemeente tot nut en die predikante tot vreugde.   ....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2009/6

2009/02/18
Liewe Dominee   PREDIKANTEKONFERENSIE   Die predikantekonferensie vind vanjaar in die Wildtuin by Letaba Ruskamp plaas. Ons versoek kerkrade om dit asseblief vir leraarspare moontlik te maak om dit by te woon.   Datum:           Maandag 1 Junie tot Donderdag 4 Junie 2009 &nb....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2009/5

2009/01/30
GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE   OPLEIDING VAN PERSONEEL GEMOEID MET FINANSIES Dit is van tyd-tot-tyd nodig dat ons met mekaar oor sekere sake rondom finansies praat.  Daar was einde 2004 opleidingsessies hieroor deur die sinodale gebied gehou.  Ons is bereid om weer soortgelyke geleenthede te reël, indien daar 'n ....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2009/4

2009/01/29
GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE   Liewe broer en suster   INLIGTING VAN GEMEENTES GEVRA   Die Sinode se beleid is steeds om net die nodige inligting van gemeentes te bekom.  Vanjaar word weer die volgende gevra (soos in die stukke aangeheg):   Opgawe van basiese inligting. Finansiële state.   ....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2009/3

2009/01/22
Beste Dominee / Jeugwerker   WERKSWINKEL VIR JEUGPREDIKANTE / JEUGWERKERS 'n Werkswinkel vir Jeugpredikante / Jeugwerkers vind plaas by Badplaas. Datum             :           Maandag 23 Februarie tot Woensdag 25 Februarie ....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2009/2

2009/01/12
GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE  Liewe broer / suster   WERKSAAMHEDE VAN DIE KERK   Gedurende Augustus 2008 het ons aan julle 'n eerste terugvoer oor die werksaamhede van die Kerk gegee.  Dit was mos die Sinode se verteenwoordigers in die Taakspanne van die Algemene Sinode se eie indrukke van die werk.   So....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2008/31

2008/12/09
Liewe broer en suster   PETROLPRYS   Die Taakspan Fondse van die Algemene Sinode het aandag gegee aan die drastiese verlaging van die petrolprys.  Soos daar met die vorige drastiese verhoging riglyne deurgegee is, word dieselfde na die verlaging gedoen.   Daar is begrip vir gemeentes se begrotings, en daar word gepoog....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2008/30

2008/11/21
GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE  Liewe broer en suster 
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2008/27

2008/11/07
Liewe broer en suster    VOORGESTELDE VERGOEDINGSPAKKET VIR LERAARS VIR DIE KERKLIKE BOEKJAAR VANAF 1 MAART 2009 TOT 28 FEBRUARIE 2010   Hiermee is die brief van die Algemene Sinode se Taakspan Fondse, wat die aanbevelings oor die vergoedingspakkette vir die nuwe jaar bevat - http://www.sinoos.co.za/uploads/vergoedpak09.d....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2008/22

2008/09/23

lees meer »


FAMILIEBRIEF 2008/19

2008/08/14
15 Augustus 2008 
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2008/18

2008/08/01
1 Augustus 2008  GEMEENTES VAN DIE OOSTELIKE SINODE  Liewe Sinode-familie   VOETSOOL SINODESITTINGS Dit is met groot opgewondenheid dat ons julle nooi na die Voetsool sinodesittings.  Soos in Familienuus van 29 Julie 2008 gesê is, het die Sinodale Diensraad die geleenthede goedgekeur.  Ons voorsien....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2008/17

2008/07/09
11 Julie 2008  GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE   Liewe broer en suster   A TOT Z BELEID BRING BEDIENINGSVREUGDE   Die A tot Z-Beleid vir Predikante wys dat die Kerk besef hoe belangrik predikante in God se plan is.  Die beleid het 'n pastorale hart en is ernstig oor gemeentes.  Dit wil seker maak da....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2008/16

2008/06/24
Liewe Dominee   BESOEK : GIDEON VAN DAM   Ds Gideon van Dam van die Nuwe Protestante Kerk Nederland bied gedurende Augustusmaand 'n kursus aan.  Ons nooi u vriendelik uit om hierdie besondere geleentheid by te woon.   Meer inligting oor  Gideon van Dam:   ·       &n....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2008/12

2008/06/09

lees meer »


FAMILIEBRIEF 2008/9

2008/05/19
Liewe broer en suster   PETROLPRYS   Die Taakspan Fondse van die Algemene Sinode het aandag gegee aan die drastiese verhoging van die petrolprys.  Daar is geoordeel dat die jongste inligting en riglyne aan gemeentes deurgegee word.   Daar is begrip vir gemeentes se begrotings, en daar word gepoog om billikheid teenoor ....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2008/8

2008/04/21
Liewe dominee   MENTORKURSUS 2 JUNIE TOT 4 JUNIE 2008              Predikantebediening beplan om onder leiding van Gerrie Doyer en Jan Bisschoff die Mentorkursus van 2 tot 4 Junie 2008 aan te bied.   Waaroor gaan die kursus?   'n Mentor is iemand wat 'n ander persoon ....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2008/7

2008/04/21
  PREDIKANTEKONFERENSIE   Die predikantekonferensie vind vanjaar in die Wildtuin by Orpenhek plaas, waar plek in Maroela en Tamboti bespreek is.  Ons versoek kerkrade om dit asseblief vir leraarspare moontlik te maak om dit by te woon.   Datum:           Maandag 1 September....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2008/6

2008/02/24
24 April 2008 GEMEENTES VAN DIE OOSTELIKE SINODE Liewe broer en suster TWEEDE KWARTAAL Hierdie is die eerste Familiebrief van die tweede kwartaal. Die Familiebrief is ook bekend as 'n omsendbrief, wat aan al die gemeentes gestuur word. Die Familiebrief is deel van die omvattende wyse waarop inligting aan gemeentes gegee word. ....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2008/5

2008/02/20
GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE   Liewe broer en suster INLIGTING VAN GEMEENTES GEVRA Vanjaar word weer die minimum inligting van gemeentes gevra. OPGAWE VAN BASIESE INLIGTING Met hierdie opgawe word statistiek van gemeentes gevra, sodat uiteindelik tendense bepaal kan word. Voltooi asseblief die inligting en stuur die inligting....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2008/3

2008/02/20
 
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2008/2

2008/01/21

lees meer »

Groepe


Argief


Gaan by Argief