Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

Nuus » Algemeen

Algemeen


VERTEENWOORDIGER KERKBODE

2011/12/05
Freddie Schoeman (fredschoeman@mweb.co.za) is as die Sinode se verteenwoordiger by die Kerkbode aangewys.  
lees meer »


SINODALE BYDRAES 2011/2012

2011/09/02
Die sinodale bydraes vir 2011/2012 is vasgestel as 4,3% van die totale lopende inkomste van 2010/2011.  Die vorige jaar was die persentasie 4,7%.  Dit is veroorsaak deur 'n vermindering in die Sinode se toekennings en die gemeentes se inkomste wat effens gegroei het.  Totale lopende inkomste sluit nie spesiale insamelings of kapitaal....
lees meer »


ARGIVALIA

2011/09/01
Ondersteuningsdiens herinner gemeentes en ringe dat argivalia nie meer na Stellenbosch gestuur word nie.  Al die Sinode se argivalia word in die Sinode huis bewaar en hanteer.
lees meer »


SINODESITTING 2012

2011/03/02
SINODESITTING 2012  Die Sinodale Diensraad het die tema vir die sitting voorlopig soos volg in die vooruitsig gestel:  Van oorlewing na impak!   Hierdie tema fokus daarop dat gemeentes draai om missionêre gemeentes te wees en nie alles doen om net te oorleef nie.  Selfs die lidmatetal wat daal, kan omgedraai word. ....
lees meer »


TOEKENNINGSLYS 2011 / 2012

2011/03/02
TOEKENNINGSLYS 2011 / 2012 Die bedrag wat die Sinodale Diensraad vir 2011 / 2012 goedgekeur het, is 1,61% minder as die vorige jaar.   Omdat die sinodale bydraes volgens gemeentes se inkomste bereken word, bepaal hierdie inkomste elke gemeente se bydrae.  Hierdie vermindering in die toekennings kan veroorsaak dat die persentasie ka....
lees meer »


SINODESITTING 2012

2010/11/25
Die Sinodale Diensraad het besluit dat die sinodesitting gedurende 2012 vanaf 18 tot 20 Maart plaasvind.
lees meer »


SINODALE BYDRAE 2010/2011

2010/09/08
Die sinodale bydrae vir 2010/2011 kon vasgestel word, nadat al die gemeentes se finansiële state verwerk is.  Die persentasie is steeds 4,7%.  Dit word bereken op 2009/2010 se totale lopende inkomste van die gemeentes.  Dit is die inkomste nadat inkomste vir onder andere spesiale insamelings, bouprojekte en skulddelging afgetrek....
lees meer »


FINANSIëLE STATE

2010/07/29
Die finansiële state van die Sinode vir 2009/2010 is by die Sinode huis ter insae beskikbaar.
lees meer »


SINODALE LEIER

2010/07/29
Die Sinodale Diensraad het Jean Strydom van Nelspruit-Suid as sekundus Sinodale Leier aangewys.
lees meer »


GEBEURE IN GEMEENTES

2010/02/16
Gemeentes word versoek om die Sinode huis in te lig oor gebeure in gemeentes.  Dit is spesifiek gebeure soos misdaad, geweld en moord.  Die Sinodale Diensraad wil hieroor 'n stem laat hoor.
lees meer »

Groepe


Argief


Gaan by Argief