Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

Nuus » Advertensie

Advertensie


Genesing van emosionele pyn

2008/08/12
Genesing van emosionele pyn – 20 September 2008. Die wisselwerking tussen liggaam, gees en siel – 25 Oktober 2008.  Lees hier meer.
lees meer »


Nuwe Hart Inisiatief

2008/08/12
Die Nuwe Hart Inisiatief wil meewerk aan die herstel van norme en waardes in jou omgewing.  Lees meer by www.kryjounuwehartdag.com
lees meer »


Lente in die Bediening en Teologie 2008

2008/08/12
Het jy al ingeskryf vir Lente in die Bediening en Teologie 2008?  Dit vind vanaf 7 tot 9 Oktober 2008 plaas.  Lees hier meer.
lees meer »


JONK LIVE Musiekfees

2008/08/12
JONK LIVE Musiekfees vind die naweek 29 tot 31 Augustus 2008 in Irene, Pretoria plaas.  Lees hier meer.  Volledige inligting is beskikbaar by www.live.jonk.co.za
lees meer »


Lenteskool vir Aanbidding en Musiek

2008/07/29
ADGO se Projekspan vir musiek bied die volgende Lenteskool vir Aanbidding en Musiek op 24 en 25 September by Stellenberg gemeente aan.  Kontak kotiew@ngkerk.org.za vir meer inligting.
lees meer »


Bekostigbare verblyf vir bejaardes

2008/07/29
Harmonie Oord bied bekostigbare verblyf vir bejaardes wat net ’n maatskaplike pensioen as inkomste ontvang.  Lees meer hieroor.
lees meer »


Vakature senior predikant

2008/07/29
Die International Protestant Church of Zurich, IPC beskik oor ’n vakature vir ’n senior predikant vir drie jaar vanaf Januarie 2009.  Die posbeskrywing kan by die volgende skakel gelees word:  http://www.ipc-zurich.org/search.html
lees meer »


Afrikaanse au pair

2008/07/29
Prof Henk Askes se familie in Nederland benodig ’n Afrikaanse au pair (tussen 18 en 25 jaar) vanaf einde 2008 tot einde 2009.  Hulle kan gekontak word by jack.carlien@hetnet.nl
lees meer »


Lesings en kursusse

2008/07/29
’n Aantal lesings en kursusse word aangebied. 4 en 5 Augustus – Public theology in a global era 14 Augustus – Do not ask what you can do for BEE, ask what BEE can do for you. 19 Augustus – Besoek van dr Andrew Purves by Suidoos-Pretoria:  Reconstructing Pastoral Ministry 26 en 27 Augustus – Imaginative Pas....
lees meer »

Groepe


Argief


Gaan by Argief